Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluewater Bay Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christasingel 15, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Bluewater Bay Inn is 'n ruim woonstel in Gqeberha (Port Elizabeth) met 'n uitsig oor die see. Dis 'n entjie se ry vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met toegang tot die balkon en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer is 'n gesinskamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en dit lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en gaste in dié kamer maak van die badkamer in die gang met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en dit lei na die eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoeltjies waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die eenheid lei na die stoep met 'n tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bluewater Bay Inn sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Bluewater Bay Inn
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 50

Jaar gelys 14

Ligging

  • Christasingel 15, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Bay Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christasingel 15, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc44ec97acfdabf67e0e00e709e21855b32008f08ffa041d04c99a8820d368a92f497e2a119f20c99ddb740f3616385912a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 10 mense 2 5 1 4 15 Christa Crescent Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.844787225199 25.635728090213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem