Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blushing Bride

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Blushing Bride
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andries M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Saam met vriende

Pragtige uitsuig, wonderlike vakansiehuis vir 2 families.

Plek was netjies gewees, die dame wat ons ontvang het was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blushing Bride se terugvoer

Hi Andries, baie dankie vir die resensie. Ons is verjeug dat julle lekker kon familie vakansie hou by Blushing Bride. Hoop om julle gou weer in die nabye toekoms weer te sien.

Blushing Bride
Adri B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Gesin met tieners

Heerlik met die ongelooflikste uitsig!

Dit was net 'n plesier om by die Blushing Bride te bly. Met die pragtige uitsig en genoeg om die tieners besig te hou in die ontspanningsarea. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blushing Bride se terugvoer

Hi Gert, baie dankie vir jou resensie. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te ontvang. Ons is baie bly dat julle die mooi uitsig kon geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.

Blushing Bride
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-singel 17, Mountainside, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99741dfc6787270d20d72c226b92e35843ed2229fabb68fb7cf31216bb09d3063ca17ac17c7922febdfa0a96808b3832b78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 17 Blushing Bride Cul De Sac Mountainside 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.171225812203 18.845279160713