LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blyde Guest House | LekkeSlaap
+19

Blyde Guest House

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Blyde Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lourens C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie gasvry en vriendelik.

Willie O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap daar.

Plek is baie netjies. Slegs een probleem, ’n Wendy-huis word ook as ’n slaapplek gebruik en ek dink persoonlik dit doen afbreek aan die res van die kompleks. Houtvrot sal met die tyd voorkom en kan ’n gesondheids risiko inhou.

Cecilia V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Gesin met tieners

Home away from home.

Very friendly people, very nice and affordable breakfast. Comfortable stay. Was a definite pleasure to stay there. Wish all our stay overs can be as good.

Anita V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Baie aangenaam, vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou.

Dit was baie gerieflik om daar te kon bly met die aankoms van my eerste kleinkind. Hulle het ekstra hulp verleen met vervoer na die hospitaal, gehelp met padaanwysings en selfs data op my foon geplaas. Uitstekende diens! Die enigste negatiewe kommentaar is dat gaste nie privaat bly nie, maar deel is van die huishouding.

Lindy S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie tevrede met die kliëntediens wat ons ontvang het! Baie skoon en netjies, baie tuis gevoel. Klein goedjies in die kamer om jou meer tuis te laat voel. Ontbyt was heerlik!

Lize H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize H
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs wat mens sommer dadelik laat tuis voel. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Blyde Guest House's terugvoer

Beste Lize,

Dit was net een groot plesier. Jy is welkom!

Groete,
Blyde Bed and Breakfast

Blyde Guest House
Kekana T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kekana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality.

Our great gratitude to the manager who gave us an excellent hospitality based on his friendliness, welcoming, helpfulness and kindness.

Blyde Guest House's terugvoer

Vivian

It takes great guest to be a good host. Please visit us again.

Blyde Guest House
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blydeweg 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmT5l4A2gtv8gjvjuJhU7IRx3H3M8RmRQdsqqjR9puV3wl5idqf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 15 Blyde Road Farrarmere 1501 Gauteng 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -26.170110639753 28.298743566795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!