Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Private Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blyde Wildlandgoed 24, Hoedspruit, 1384, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blyde Private Lodge is 'n lieflike selfsorglodge in die Blyde Wildlife Estate wat versteek is in die bos en baie privaatheid bied. Die omheinde landgoed is op 'n stuk bosveld van amper 300 hektaar langs die pragtige Blyderivier geleë en bied oorgenoeg wildkykgeleenthede. Wild wat hier te siene is, sluit koedoes, sebras, kameelperde, wildebeeste, rooibokke, waterbokke, njalas, vlakvarke, bosbokke en seekoeie in.

Die selfsorglodge het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 3 leefareas, 'n kombuis en 'n eetkamer. Elke slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed. Die moderne kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die lodge het direkte toegang tot 'n houtdek en 'n swembad. 'n Dubbelmotorhuis word voorsien. Maaltye en braaipakke is beskikbaar teen 'n addisionele fooi indien dit vooraf gereël word.

Blyde Wildlife Estate bied 24 uur-sekuriteitstoegang wat uitstekende sekuriteit en veiligheid aan gaste bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Blyde Private Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Blyde Private Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Matome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Blyde Wildlandgoed 24, Hoedspruit, 1384, Limpopo
  • Gaste dink Blyde Private Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blyde Wildlandgoed 24, Hoedspruit, 1384, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNTkwZjcyLTU2MTAtNDdiZS04YjQ3LTIxMmY1ZjI0MzgwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 24 Blyde Wildlife Estate Hoedspruit 1384 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.395787 30.798187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem