8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Jordaan Street, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bo-Kaap Escape is 'n bekoorlike en ruim selfsorgvakansiehuis met drie verdiepings wat sentraal in Schotsche Kloof, Kaapstad, geleë is en slaapplek aan 8 gaste wat 'n rustige oase soek, bied. Dit spog met 'n uitsig op Tafelberg.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die 3 slaapkamers op die eerste verdieping het elk koningingrootte-beddens en die en suite-hoofslaapkamer op die tweede verdieping het 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is slegs 'n stort in die tweede badkamer.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, espresso-masjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n slim-TV en 'n klankstelsel. Daar is ook 'n tweede sitarea met nog 'n kaggel. Die opwasarea het dubbelwasbak en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Daar is 'n groot lessenaar en 'n drukker in die kantoor vir gaste wat wil werk. 'n UPS vir WiFi en 'n betroubare Rizzen x700-kragstelsel sal die TV en noodsaaklike toestelle so 4 tot 5 uur lank aanhou.
Die huis bied maklike toegang tot die stad, berge en strande, en spog met 'n plonspoel, houtvuurwarmbad en 'n bekoorlike traliewerk op die balkon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Tabitha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 42 Jordaan Street, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Bo-Kaap Escape het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Jordaan Street, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang