Bo-Kaap Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5, Views on August, 9 August Street, Schotsche Kloof, Unit 5 Views On August, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bo-Kaap Retreat is 'n selfsorgwoonstel in die Views On August-kompleks in die hartjie van die kleurvolle Bo-Kaap-woonbuurt. Dit is ideaal vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers wat 'n onvergeetlike verblyf in die stad soek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers, sowel as 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die aangrensende sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte balkon met buitesitplek, wat uitsigte oor die berge en die stad bied. Hierdie woonstel bied gaste 'n gemaklike en gerieflike basis vanwaar hulle die lewendige strate, kulturele landmerke en nabygeleë besienswaardighede van Kaapstad kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Turnkey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 83
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 5, Views on August, 9 August Street, Schotsche Kloof, Unit 5 Views On August, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5, Views on August, 9 August Street, Schotsche Kloof, Unit 5 Views On August, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang