Bo Kamer Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Henkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 170
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Paul W - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Henk H - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Nortje R - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Geen probleme.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Karien G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf met heerlike groot bed!
Elizabeth Ann C - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Elizabeth Ann,
Thank you so much for your feedback.
It was a pleasure hosting your group.
Looking forward to your next stay with us.
Kind regards,
Bo-Kamer Management
Rian K - Jan 2024
Algehele gradering
Great unit.
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Rian
Baie dankie vir jou terugvoer.
Kom kuier asb. gerus weer!
Vriendelike groete,
Bo-Kamer Bestuur
Jaco P - Jan 2024
Algehele gradering
Nooit ooit weer nie, sal niemand na die plek verwys nie.
Lees meerBo Kamer Guesthouse se terugvoer
Hi Jean-Marie,
Dankie vir jou terugvoer.
Julle het kamer 9 bespreek op LekkeSlaap, wat reg langs kamer 10 is waar julle geslaap het.
Toe bespreking deurkom, het ons jou dadelik na 'n ander kamer weg van die pad, Kamer 3, wat in die hoofhuis is, geskuif.
Met jou aankoms, het ons aan jou verduidelik dat ons jou weg van die pad geskuif het en Kamer 3 vir jou gewys het.
Toe noem jy vir die eerste keer aan ons jy het 'n klein woelige seuntjie en vra of ons nie vir jou 'n kamer buite met eie ingang het nie, asook grasperk. Ons het toe net kamer 10 beskikbaar waarin julle geslaap het. Daar is aan julle genoem dat die pad besig is, en tog het julle die kamer gekies.
Nie een keer is daar weer kom vra vir 'n ander kamer of enige klagte ingedien tydens julle verblyf nie.
Dit is baie teleurstellend om so 'n agteraf resensie te kry as ons uit ons pad gegaan het om aan julle behoeftes te voldoen, maar tog is dit die kamer wat julle gekies het.
Die verskil tussen kamer 9 en 10 is baie minimaal. Aan 'n besige pad is daar bitter min wat ons uit ons hande kan doen, ons kan net floreer in diens en seker maak ons kamers is op standaard.
Hierdie kon baie anders gewees het as julle net tydens julle verblyf vir ons ingelig het oor julle ongelukkigheid.
Groete.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Schalk G - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles was in plek.
Trix V - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies. Diens was baie vriendelik.
Marie N - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ons kamer was pragtig en skoon.
Nola B - Okt 2023
Algehele gradering
A lovely comfortable stay.
William P - Okt 2023
Algehele gradering
We arrived at Bo Kamer after dark and it was quite intimidating to drive up the N17 looking for the unit with all the coal trucks passing you on the way.
Michelle D - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely.
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Hi Michelle,
Thank you very much for staying with us. And also for your feedback.. Hope to see you with us again soon.
Bennie H - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, mooi skoon geriewe teen 'n billike prys.
Riaan R - Sep 2023
Algehele gradering
Sakpas.
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Plek baie netjies, maar kliëntediens kort werk.
Lees meerBo Kamer Guesthouse se terugvoer
Goeie More Kobus
Baie dankie vir jou terugvoer.
Wat betref die ontbyt:
Die persoon het met die besprekingslys na die twee persone gegaan, om seker te maak of hulle bespreek het vir ontbyt. Dit was reeds na 09:00 en die gaste was nie bespreek vir ontbyt nie, Hy het aangebied om ontbyt te bedien, gese hulle hoef nie vir daardie dag se ontbyt te betaal nie en die gaste het ingestem om met die organiseerder te praat, die persoon wat die bespreking gemaak het in terme van die komende dae se ontbyt.
Inligting deurgegee met die bespreking:
Sien asseblief die besonderhede wat julle ontvang het met julle bespreking, waar dit duidelik uiteengesit is dat nie ontbyt of aandete ingesluit is nie. Daar was ongelukkig geen reeling in terme van die ontbyt met ons gemaak nie en dit is hoekom die persoon gaan seker maak het, dat ons nie gaste vir ontbyt gemis het nie.
Met betrekking tot terugbetaling, in terme van die vroee vertrek het ons reeds mense weggewys vir die datums. Die gaste het na 10:00 vertrek.
Groete
Bo-Kamer Bestuur
Anna-marie V - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Maryke V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was aanvaarbaar en netjies.
David H - Aug 2023
Algehele gradering
1 Nag vir funksie in dorp.
Belinda L - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike personeel.
Elzabé M - Jun 2023
Algehele gradering
Beste waarde.
Dianne D - Jun 2023
Algehele gradering
Rooms were clean, although no hand towels were provided. Bed was extra comfy. The location is on a busy road with lots of trucks, but all in all, a very pleasant stay.
Salomon J - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik.
Anneline V - Mei 2023
Algehele gradering
Puik.
Marwaan D - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect.
Herna A - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, billik en gasvry.
Mariska H - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies.
Hermien D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese en skoon kamer. Vriedelike ontvangs. Kan beslis aanbeveel.
Elzabé M - Apr 2023
Algehele gradering
Sal beslis Bo Kamer gastehuis aanbeveel.
Ronnie O - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable and friendly.
Annelie L - Apr 2023
Algehele gradering
Die kamers is skoon en netjies, alles wat jy nodig het.
Adriaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Slegs een aand vertoef na 'n troue op die dorp.
Lees meerQuentin P - Apr 2023
Algehele gradering
Nice guesthouse and awesome breakfast.
Roesan V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Amanda ~ Twk Agri D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was in Ermelo om 'n skoolfunksie by te woon. Het net een aand oorgeslaap.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Leonie S - Feb 2023
Algehele gradering
Oulike en netjies kamer.
Mariette S - Feb 2023
Algehele gradering
Wow!
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Mariette vir jou terugvoer.
Ons waardeer dit baie en dankie dat julle bly ons gebly het.
Seen vir julle.
Alicia V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Seymore Du Toit & Basson Attorneys A - Jan 2023
Algehele gradering
Business Travel.
Clement V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Nikita D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en die eienaar gaan die ekstra myl vir die gaste.
Jackie G - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Dirk G - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Lena D - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon. Baie dankie.
Kyla L - Jul 2022
Algehele gradering
Ek en my ma het oornag by Bo-Kamer Gastehuis en sal graag weer daar oornag in die toekoms.
Engela D - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sune G - Jun 2022
Algehele gradering
Stil, netjies en baie gasvry!
Joseph T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.
Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap. Die ontvangsdame was baie vriendelik en professioneel.
Anuschka J - Mei 2022
Algehele gradering
Die gasvryheid was ongelooflik.
Tessa B - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Willem D - Apr 2022
Algehele gradering
Vriedelike hulpvaardige ontvangs.
Impi B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Martinus B - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Debbie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en goeie diens.
Morne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Kliëntediens is tops.
Lees meerPierre L - Mrt 2022
Algehele gradering
Verblyf aanvaarbaar.
Brandon H - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing value with great service!
Sören D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely place, shabby chic style.
Carina K - Feb 2022
Algehele gradering
Was voldoende vir my oornag-behoeftes.
Umesh Gopal G - Feb 2022
Algehele gradering
Friendly.
Piet G - Feb 2022
Algehele gradering
Mees onrustige nag in my lewe, kon nie slaap nie.
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Piet
Dankie vir die terugvoer.
Ongelukkig is die swaer voertuie buite ons beheer en volgens ons kennis het ons vir julle gese dat die pad kan besig wees.
Susan V - Nov 2021
Algehele gradering
Plekkie is baie netjies, skoon en veilig. Diens was ook baie vriendelik.
Dirk B - Nov 2021
Algehele gradering
Goed.
Nico V - Okt 2021
Algehele gradering
Die gastehuis was goed.
Lize V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en funksioneel.
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir jou terugvoering. Dis ook hoekom ons so gou as moontlik in kontak met jou gekom het om eerstens onverskoning te vra vir jou ervaring. Ons maak so gou as moontlik werk daaraan. Soos ons versoek het, kan u asseblief vir ons u bank besonderhede deur stuur sodat ons u aand se verblyf geld aan julle kan terugbesorg.
Baie dankie
Elize R - Okt 2021
Algehele gradering
Alles was in plek.
Sune G - Okt 2021
Algehele gradering
Home away from home!
Lindie V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi skoon, netjies. Vriendelike ontvangs. Dankie.
Siedine Knobloch C - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het daar gebly vir 'n week vir werksdoeleindes, plek is baie mooi en skoon, maar daar is nie regtig werkspasie beskikbaar nie.
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Hi Siedine, baie dankie vir u terugvoer en dat julle by ons gebly het. Ons het in al ons kamers n lessenaar vir werksdoeleindes. Nie seker na wat u opsoek was nie. Ons skuif maar ons yskassies rond soos die gaste dit versoek en is op die punt om vir elkeen ook een in te sit, dus die rede dat ons nie adverteer dat ons wel yskaste in ons kamers het nie. Ek kan verstaan dat daar wel n misverstand kon gewees het met Sondag se aandete, omrede ons nie eintlik op Sondae etes bedien nie, maar kan wel met sekerheid se dat daar geen probleem die. volgende aand was nie, dit was so op ons lys aangeteken. Jammer as daar enige ongerief was en daarvoor vra ons onverskoning.
Groete,
Bo kamer
Kim L - Sep 2021
Algehele gradering
Twee nagte oornag saam met my dogter.
Johan N - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense, plek is skoon en netjies. Ontbyt is iets wat jy nie moet misloop nie.
Burgers Equipment And Spares B - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Burgers Equipment And Spares B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig.
Harry H - Jul 2021
Algehele gradering
Outoritêre reëls pla.
Lees meerJohan B - Jul 2021
Algehele gradering
Dalk 'n elektriese kombers die middag aansit indien 'n kamer vir die aand bespreek is.
Eugenie W - Jul 2021
Algehele gradering
A gem in Ermelo.
Hanno E - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent and friendly.
Divan K - Jun 2021
Algehele gradering
Baie beïndruk met die plekkie.
Karen S - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Marianne D - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, vriendelike diens
Lees meerVeronica K - Apr 2021
Algehele gradering
Clean room with nice bedding but a lot of road noise.
Dewald D - Mrt 2021
Algehele gradering
Bo Kamer is alles wat mens nodig het.
Sunel B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die verblyf is goeie waarde vir geld, maar ons het ongelukkig 'n ander kamer gekry as wat ons bespreek het.
Elsje V - Mrt 2021
Algehele gradering
Billike verblyf.
Bennie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Winston W - Mrt 2021
Algehele gradering
It was a fantastic stay- can strongly recommend this establishment in every way.
Lize T - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense. Hupvaardig. Lekker gebly
Martin S - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Mkuze Falls toe.
Zana B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heel tevrede. Eenheid was netjies en skoon.
Johann & Annette K - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het regtig lekker oornag en goeie ontbyt geniet, dankie!
Lindi B - Feb 2021
Algehele gradering
Great stay from beginning to end.
Jurg P - Jan 2021
Algehele gradering
Sal weer daar gaan kuier.
Vanessa J - Nov 2020
Algehele gradering
Met our needs.
Hendrik V - Okt 2020
Algehele gradering
Friendly hosts, clean lodging.
Duan S - Okt 2020
Algehele gradering
Great Stay and Amazing Hosts!
Charles C - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Hartwieg D - Sep 2020
Algehele gradering
Billik.
Danielle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Hannes V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige plek.
Ben L - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Kobus O - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese plek, maar.
Benita E - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit is sentraal geleë en die diens is baie goed. Hulle was baie vriendelik.
Jan B - Okt 2019
Algehele gradering
Voldoende, netjies, vriendelik.
Pieter B - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Glen J - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goed ontvang en lekker gebly.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Schalk C - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Debbie M - Aug 2019
Algehele gradering
Comfy and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik en skoon.
Die kamer was stylvol versier, skoon met 'n baie gemaklike bed. Ontbyt was absoluut heerlik. Die gashere was baie vriendelik en verwelkomend. Ons is beslis volgende jaar weer terug!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris V - Jun 2019
Algehele gradering
Puik verblyf.
Christiaan M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie oulik, goeie waarde vir geld.
Ian M - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens ontvang, kamer skoon en netjies.
Michelle B - Mei 2019
Algehele gradering
'n Goeie plek om vinnig weg te breek.
Nicole B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, heerlike ontbyt. Kamer lekker warm!
Keesje V - Apr 2019
Algehele gradering
Goed, maar verblyfopsies is verwarrend.
Lees meerHendrik D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis, ons het dit ongelooflik baie geniet.
Annelie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Definitiewe aanbeveling.
Charmaine d - Jan 2019
Algehele gradering
Perfek.
Mary-anne C - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful stop over.
Regina W - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful surroundings, comfortable bedroom, clean bathroom and ample and tasty breakfast.
Marietjie K - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Marthie G - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Yvette M - Okt 2018
Algehele gradering
Ons is vriendelik verwelkom, kamer skoon en netjies.
Koos B - Sep 2018
Algehele gradering
Goed dankie.
Karen D - Sep 2018
Algehele gradering
Kamers is netjies en gerieflik, ouwêreldse atmosfeer.
Lungi M - Sep 2018
Algehele gradering
It was a perfect but short stay. It was quite refreshing for us to sleep in this beautiful guest house.
Maria G - Sep 2018
Algehele gradering
Plattelandse atmosfeer en vriendelike diens.
Frans R - Sep 2018
Algehele gradering
Quite a clean place, will visit again next time.
Phillip B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie geniet, baie dankie.
Pieter C - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare oornaggeriewe met puik diens.
Nadine H - Jul 2018
Algehele gradering
Baie veilig en gerieflik.
Lungi M - Jul 2018
Algehele gradering
The reception was great. The area is generally a very cold area but the electric blankets and the heater in the room worked perfectly.
Marius K - Apr 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam gewees.
Liza T - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was raserig en 'n groot ontwrigting vir ons baba gewees.
Lees meerDanny V - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Marinda C - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Gerieflik.
Nadia V - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie bekostigbare verblyf.
Annelize N - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Kan defnitief aanbeveel.
Marieta B - Des 2017
Algehele gradering
Slegs 1 nag geslaap maar alles was puik skoon en netjies.
Ria S - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklike kamers.
Lees meerCj S - Okt 2016
Algehele gradering
Verblyf goed, gasvrou arrogant.
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering! Wat die tyd aan betref was dit 08:20 waar ons 8 uur ophou ontbyt gee oor naweke. Daar is bordjies in die kamer en by ontvangs op dat ons tot 8 uur oor naweeke ontbyt gee. En die gasvrou was glad nie arrogant nie, syt maar net gesê dat die kombuis gesluit is. En as mens nie seker is oor die tye wat ontbyt is nie kan daar gevra word.
Baie dankie
Francia D - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike en fantastiese diens, heerlike rusplek na 'n lang dag op die pad.
Anneli N - Jul 2016
Algehele gradering
Het dit geniet om by Bo Kamer oor te slaaap.
Laura A - Jun 2016
Algehele gradering
The atmosphere was lovely. The pillows were very hard.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die atmosfeer was lieflik. The kussings was baie hard.
Ons het net een nag gebly. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig en die ontbyt was baie goed. Die badkamer se afwerkings was nie so goed nie. Die kussings was baie hard. Ek het gemengde gevoelens oor die plek. Ek sou dit meer ondersteun vir die hartlike atmosfeer as vir gerief.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Rouet D - Apr 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was absoluut fantasties.
Martie J - Feb 2016
Algehele gradering
Eg Suid-Afrikaans!
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Trompie.. Was n plesier om jou hier te huisves.
Jaco G - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon en gasvry.
Rozanne N - Nov 2015
Algehele gradering
Die akkommodasie is netjies en skoon. Sal dit graag aanbeveel.
Esme R - Nov 2015
Algehele gradering
The accommodation was fabulous for a night's stay.
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for staying with us. Hope you guys had a safe trip. Hope to see you in the future again. Thank you
Anneke S - Aug 2015
Algehele gradering
Aaklig
Bo Kamer Guesthouse se terugvoer
Om meer te begin Kritiek is altyd welkom vir verbeterings maar om n resensie te skryf wat nie waar is nie is n seer oog vir ons.Wat vir my n problem is, is dat die vrou wat die resensie geskryf het self nie eers hier oorgeslaap het nie. Die man en vrou en baba wat hier geslaap het, het vroeg saterdag oggend om en by 11h00 hier opgedaag,waar check in time eers 14h00 die middag is. Ons het solank vir hulle n ander kamer gegee waar hul,hul baba se doek geruil het terwyl hul gewag het vir hul kamer om klaar skoon gemaak te word. Ons het net 1 kamer met n bad en daar was geen versoek op aankoms vir n bad van hulle kant af nie,so weet nie waar daar geweier is nie. Alle kwotasies wat uitgestuur word en aanvaar word van Bo Kamer Gastehuis op TravelGround sluit ontbyt in. Kinders onder 12 bly en eet verniet by ons. Alle kwotasies wat uitgestuur word moet met n 100% deposito betaal word so ons het geen ekstra geld op die perseel ontvang van julle af nie . So die hele baba en joghurt storie is totale en al onwaar omrede ons ontbyt bestaan uit,graankos wat verniet is, joghurt wat verniet is,sap wat verniet is,brood wat verniet is en so kan ek se dat ontbyt by die prys ingesluit is. Ons ontbyt tye oor n naweek is van 06h30 tot 08h00 omrede ons ook kerk toe gaan. Maar niemand het hul uitgejaag nie hul het dan hulself uitgelaat by die hek omtrent 10h30 en niemand het n problem daarmee gehad nie.
Dankie
France D - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam. Ontbyt was heerlik.
Ivan P - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Hennie S - Apr 2015
Algehele gradering
Een nag oorslaap met ontbyt tydens besigheidsbesoek.
Wayne K - Okt 2014
Algehele gradering
Baie goeie diens!
Craig K - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Monique H - Sep 2014
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld, skoon netjies.
Stephanie E - Aug 2014
Algehele gradering
Was heerlik!
Lukas S - Jul 2014
Algehele gradering
Lekker gerus, geslaap en geëet!
Frikkie E - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was "fabulous"!
Wim V - Jun 2014
Algehele gradering
Nette kamer; aardige gastvrouw.
Mark P - Mei 2014
Algehele gradering
Very nice place
Willie F - Mei 2014
Algehele gradering
Was baie gemaklik, netjies, en die ontbyt was perfek. Dankie.
Phillip B - Mei 2014
Algehele gradering
Baie dankie.
Theoff B - Apr 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf, vriendelike diens en 'n stewige ontbyt.
Gerhard V - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik geslaap, baie goeie diens, gerieflike en netjiese kamer.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga