6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Eastern Glen Road, Boardwalk No.1, Winklespruit, 4145, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Boardwalk No.1 is 'n selfsorgwoonstel wat in Winklespruit, 'n kusoord noord van die Illovo-riviermond, in KwaZulu-Natal geleë is.
Dié woonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is ook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en bad.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf sowel as 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek. Daar is 'n veranda met see-uitsigte en 'n groot grasperk waar kinders veilig kan speel.
Die eenheid bied gratis optiese vesel-WiFi.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Eastern Glen Road, Boardwalk No.1, Winklespruit, 4145, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boardwalk No.1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Eastern Glen Road, Boardwalk No.1, Winklespruit, 4145, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang