Boathouse Sea View Suites B&B
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seal-straat 129, Mile 4, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 860 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boathouse Sea View Suites B&B lê op die ongerepte vlaktes van Swakopmund in Namibië. Die uitsonderlike natuurskoon van dié unieke omgewing sal jou asem skoon wegslaan! Boathouse Sea View Suites B&B is langs die strand geleë en net 10 minute se ry vanaf die middestad.
Dié gastehuis bied verblyf in Enkelkamers, 2-Enkelbedkamers, Dubbelkamers en 1 Luukse Suite. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, haardroër en 'n balkon met uitsigte oor die see of die stad. WiFi is beskikbaar. Ontbyt word daagliks bedien.
Boathouse Sea View Suites B&B beskik oor 'n privaat kelder en 'n groot instap-kluis waar jy waardevolle items kan bêre. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike stoep waar gaste die asemrowende sonsondergange kan geniet. Koel gerus in die 17 m lange-verhitte swembad af. Gaste kan ook gerus die braaigeriewe langs die swembad gebruik.
Die Sea View-restaurant en -kroeg op die perseel bedien 'n verskeidenheid maaltye en drankies. Gaste kan ook buite op die stoep eet.
Daar is verskeie doendinge in en rondom Swakopmund wat by ontvangs bespreek kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Wynkelder
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Tangeni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Seal-straat 129, Mile 4, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Boathouse Sea View Suites B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vogelstrand Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seal-straat 129, Mile 4, Swakopmund, 0000, Erongo