Bodenstaff Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Elize D - Mei 2024
Algehele gradering
Verseker 'n plekkie om aan te beveel en om weer te besoek.
Lees meerLiezel V - Mei 2024
Algehele gradering
Perfekte stil en netjiese plek. Vriendelike mense.
Tienie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Chris S - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Megan B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer bly.
Willie S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, sou net staan waaier waardeer in die leefvertrek.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Elaine V - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marietjie V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te oornag en as die geleentheid weer kom, sal ek weer daar oornag.
Andre H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie.
Jaco K - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Gerrit B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Liewe Gerrit,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie.
Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Mariska
Ben M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Liewe Ben,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is bly jy het die tydjie by ons geniet,dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie.
Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Mariska
Evelyn K - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Dear Evelyn,
Thank you very much for your feedback.
It was an absolute pleasure to host you and welcome you back again.
I hope to see you again soon.
Kind regards
Mariska
Nadia O - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker veilig, skoon en awesome diens.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Liewe Nadia
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om julle te verwelkom by ons plekkie.
Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Mariska
Evelyn K - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Dear Evelyn,
Thank you very much for your feedback.
It was an absolute pleasure to host you.
I hope to welcome you back again in the future.
Kind regards
Mariska
Sanet V - Des 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam in 'n rustige omgewing.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Liewe Sanet
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie. Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Mariska
Angela S - Aug 2022
Algehele gradering
Good.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Dear Angela,
Thank you very much for your feedback.
It was an absolute pleasure to host you.
I hope to welcome you back again in the future.
Kind regards
Mariska
Colin V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies, regtig waarde vir geld.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Liewe Colin, Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie. Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete Mariska
Egbert V - Apr 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in die area.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Liewe Egbert
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was n absolute plesier om jou te verwelkom by ons plekkie. Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Mariska
Tjaart C - Mrt 2022
Algehele gradering
Not to expectations.
Bodenstaff Self-catering se terugvoer
Hi Tjaart,
Dankie vir jou terug voer. Eerstens het jy nooit 1 van die goed onder ons aandag gebring nie.
Jy het jou volle tydperk gebly soos geboek.
Ons gee nie vir ons gatse ricoffy nie, maar well Nescafe Expresso.
Ons was heeltyd op die perseel en het meer as 1 keer met jou kontak gehad en jy het nooit gekla oor daar nie warm water was of enige ander probleme nie.
Groete
Mariska
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smutsstraat 362, Kloofsig, Centurion, 0157, Gauteng