Bodenstaff Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smutsstraat 362, Kloofsig, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bodenstaff Self-catering bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in Kloofsig, Centurion met maklike toegang tot die R21 en die N1.
Die privaat eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer wat 'n stort het. Handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, stoof en oond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang en 'n werkstasie is in die eenheid beskikbaar.
Stoepmeubels is beskikbaar indien gaste wil rook, asook parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Smutsstraat 362, Kloofsig, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Bodenstaff Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smutsstraat 362, Kloofsig, Centurion, 0157, Gauteng