LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boer en Brit Self Catering | LekkeSlaap
+40

Boer en Brit Self Catering

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conventweg 49, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Boer en Brit Self Catering is in Ladysmith geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, kontrakteurs en sakereisigers. Ons is 'n gerieflike halfpadpunt tussen die Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga en die noord of suidkus van Natal. Ons is sentraal geleë naby hospitale, skole, rolbalklubs, die buiteklub met sy 18 putjie-gholfbaan en die sakekern.

Verblyf is beskikbaar in 9 goed toegeruste, ruim eenhede. Elke eenheid het sy eie ingang, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n TV met OVHD en ons bied WiFi in die gemeenskaplike areas. Ander geriewe sluit beskutte buitebraai-areas, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel agter toesluithekke in. Die hoofhek, parkeerterrein en gemeenskaplike areas is ingerig met geslotekringtelevisie vir jou gemoedrus.

Ons drie dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed en die drie gesinskamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Kontrakteurs verkies gewoonlik die tripelkamer met 3 enkelbeddens of die Quad-kamer met 4 enkelbeddens.

Daar is ook 'n kothuis met slaapplek vir 6 gaste. Dit het 2 slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die ruim sitkamer het 2 enkelbeddens, 'n tafel met stoele, 'n TV met OVHD en 'n oopplan-kombuis.

Alhoewel ons oorgenoeg veilige parkeerplek het, vra ons dat gaste asb. vooraf met die bestuur reëlings tref indien hulle 'n boot, groot sleepwa (langer as 3 meter) of 'n karavaan wil parkeer. Klein goedgemanierde troeteldiere is welkom solank hulle nie die ander gaste pla nie - ons het self honde en katte. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 20 resensies vir Boer en Brit Self Catering
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Conventweg 49, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boer en Brit Self Catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conventweg 49, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMBnBylC2coI8cgOaP7bFdlSl0L9QXmoGQ5oWttuV9bhT5StYER?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 4 49 Convent Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.551335292217 29.782707095146
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!