LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boereplaas Nieuwoudtville | LekkeSlaap
+18

Boereplaas Nieuwoudtville

Soutbos
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Soutbos-gastekamer is 'n moderne eenheid wat met elemente uit Boereplaas se geskiedenis versier is. Die kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is oop parkeerplekke so 5 meter van die eenheid af. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, maar wasgoedgeriewe is nie beskikbaar nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hezimon
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hezimon is 'n moderne oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dit is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Die eenheid spog met 'n lieflike patio, en daar is 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas met 'n vrieshokkie, 'n elektriese oond en stoof, 'n mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe. Koffie, tee, suiker en melk word ook voorsien. Buite-braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Daar is oop parkeerplekke so 5 meter van die eenheid af. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, maar wasgoedgeriewe is nie beskikbaar nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boereplaas
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die Boereplaas-kamer is geskik vir 'n gesin van 4. Dit bied 'n dubbelbed in 'n kamer met 'n spieëlkas en 'n hangkas en die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens, 'n spieëlkas en 'n hangkas. Dié eenheid beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekker, Boereplaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74J1HYEV1a4yS5aZjh0poISxXZaRlcCHXHuQ8gDoGmfMVsuLV7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Voortrekker Boereplaas 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 09:00 -31.461804930266 19.184265003374
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!