+17

Bokkies Loft

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bokkemanskloof Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bokkies Loft is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai in Kaapstad. Die eenheid het 'n pragtige berguitsig en die ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien en ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n lieflike buitestoep en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, voëlkyk, swem, wynproe, fietsry, visvang, bergfietsry en tennis in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cheslin F
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, clean and safe. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Skoon. Mooi. Sien sterre.
Okt 2025
Michiel D
Besigheidsreis
5.0
Lovely apartment in a beautiful area. Lovely apartment in a beautiful, peaceful area. We were treated to fresh almond croissants from a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Catelynn S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja. Die plek was baie skoon en die kliëntediens was uitstekend. Die area was baie stil wat dit perfek gemaak het vir 'n wegbreek uit die b...
Sien meer
Sep 2025
Amanda O
Saam met lewensmaat
5.0
Bokkies Loft was an absolute delight. Bokkies Loft was a delight. Extremely comfortable, clean and neat. Excellent attention to detail ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Bokkemanskloof Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkies Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bokkemanskloof Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4a2e02c07cf687e238b4b85a28b614028bde793da265983b05b7414515f698c133a0091b41d07a1aa3420849f5fccb81bfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 1 Bokkemanskloof Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019562899795 18.38051829169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang