4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bokkoms Guest Flat is in Kriedoring-weg, Paternoster, 1 van die oudste vissersdorpies aan die weskus, ongeveer 145 km van Kaapstad af. Die gebied is veral bekend vir strande, visvang en seekos.
Bokkoms selfsorg-gastehuis is deur die argitekseienaar as gastehuis ontwerp. Die eienaars woon op die perseel en is gewoonlik beskikbaar om gaste te help om hul verblyf aangenamer te maak.
Daar is steunkrag wat elektrisiteit voorsien tydens beurtkrag.
Troeteldiere is op versoek welkom. Laat weet asb. die instansie indien hulle saam kom.
Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n sitarea, 'n kombuisarea en 'n patio met privaat uitgange na buite en braaigeriewe. Kom aanskou die gedeeltelike uitsig oor Bekbaai se strand.
Elke eenheid het 'n aparte uitgang na die stoep met 'n uitsig oor die strand.
Elke slaapkamer het internet-TV.
Let daarop dat daar trappe van die voordeur na die gaste-eenheid is.
As wind- en see-entoesiaste het die eienaars geriewe om branderplanke en kayaktoerusting veilig toe te sluit.
Die huis is gevul met kunswerke van Alvin en Wilko Roon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 10 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokkoms Guest Flat het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang