Bokkraal Waterfall Valley
Beskrywing
Privaat en afgesonder. Ideaal vir wittebroodspaartjies of huweliksherdenkings. Gasstoof, slegs bad, donkie vir warm water, batterye vir ligte.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Ons hef ook R250 terugbetaalbare breekskadedeposito per groep. Bring asb. julle eie handdoeke, ons voorsien geen handdoeke nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
1 Maand vooraf - 100% terugbetaalbaar.
2 Weke vooraf - 50% terugbetaalbaar.
1 Week vooraf - 25% terugbetaalbaar.
Minder as 1 wee - 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Omtrent 150 m vanaf die Bremer Plaashuis, lê die Rhebok-eenheid. Die huis het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Daar is 2 dubbelbeddens en 2 driekwartbeddens in die eenheid.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Ons hef ook R250 terugbetaalbare breekskadedeposito per groep. Bring asb. julle eie handdoeke, ons voorsien geen handdoeke nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
1 Maand vooraf - 100% terugbetaalbaar.
2 Weke vooraf - 50% terugbetaalbaar.
1 Week vooraf - 25% terugbetaalbaar.
Minder as 1 wee - 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Ons het 2 hout-chalets, elk kan slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders bied. Dit is volledig toegerus en bied ideale verblyf vir voetslaan- en kunsvlieghengel-groepe. Die eenheid het 1 dubbelbed, 2 driekwartbeddens en 'n slaapbank.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Ons hef ook R250 terugbetaalbare breekskadedeposito per groep. Bring asb. julle eie handdoeke, ons voorsien geen handdoeke nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
1 Maand vooraf - 100% terugbetaalbaar.
2 Weke vooraf - 50% terugbetaalbaar.
1 Week vooraf - 25% terugbetaalbaar.
Minder as 1 wee - 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Ons het 2 hout-chalets, elk kan slaapplek vir 4 gaste bied. Die eenheid het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die hoofslaapkamer. Die badkamer het 'n bad en stort wat uitkyk oor die vallei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Ons hef ook R250 terugbetaalbare breekskadedeposito per groep. Bring asb. julle eie handdoeke, ons voorsien geen handdoeke nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
1 Maand vooraf - 100% terugbetaalbaar.
2 Weke vooraf - 50% terugbetaalbaar.
1 Week vooraf - 25% terugbetaalbaar.
Minder as 1 wee - 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Bremer Plaashuis het 3 slaapkamers met 1 en suite-badkamer en 'n tweede, aparte badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n ruim sitkamer en eetkamer met 'n tafel met sitplek vir 8. Die eenheid het 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die vallei en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Ons hef ook R250 terugbetaalbare breekskadedeposito per groep. Bring asb. julle eie handdoeke, ons voorsien geen handdoeke nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
1 Maand vooraf - 100% terugbetaalbaar.
2 Weke vooraf - 50% terugbetaalbaar.
1 Week vooraf - 25% terugbetaalbaar.
Minder as 1 wee - 0% terugbetaalbaar.
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokkraal plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom