Bokkraal Waterfall Valley
Opsomming van Resensie
Marianka B - Mrt 2020
Gemiddeld
Ons het heerlik gekuier en gerus.
Deon M - Jan 2020
Gemiddeld
10 uit 10.
Lourens V - Apr 2019
Gemiddeld
Perfect to get away from it all, with no cellphone reception, no TV and only nature to entertain you.
Lees meerMichelle M - Des 2018
Gemiddeld
Baie mooi en rustig.
Chanté S - Des 2018
Gemiddeld
Pragtig, ongelooflik rustig - kos vir die siel.
Maureen V - Jun 2018
Gemiddeld
Teleurgesteld. Hulle verdien eintlik glad nie enige sterre vir waarde vir geld netheid of kliëntediens nie.
Lees meerBokkraal Waterfall Valley's terugvoer
Hi Maureen,
Thank you so much for your feedback. We will investigate and revert back to you with feedback.
We strive on offering the best possible service to all our guests and we improve where we can.
Regards,
Management
Jaco B - Mei 2018
Gemiddeld
Koud en sonder krag.
Bokkraal Waterfall Valley's terugvoer
Hi Jaco
Die kliphuis wat julle bespreek het, se beskrywing sê duidelik dat die huis nie krag het nie en met gas en batterye werk. Vir daardie rede is daar nie plugs of 'n mikrogolfoond nie. Julle het ook gevra dat die bestuurder julle nie moet kom pla nie, daarom was hy nie by julle om te hoor of alles reg is nie.
Groete
Amori
Claudia B - Nov 2017
Gemiddeld
Awesome.
Bokkraal Waterfall Valley's terugvoer
Hi Claudia,
I am glad you enjoyed it. Thank you for the ratings. Hope we will see you again, when you need your next break away.
Kind Regards,
Amori
Elmarie V - Sep 2017
Gemiddeld
In one word: Amazing!
Bokkraal Waterfall Valley's terugvoer
Hi Elmarie,
Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Amori
Deon V - Aug 2017
Gemiddeld
Rustig.
Bokkraal Waterfall Valley's terugvoer
Hi Deon,
Daar is so min tyd in vandag se gejaagde lewe vir rustigheid in die natuur, en dis presies wat ons wil bied. Ek is bly as julle dit geniet het, dan beteken dit ons kry reg wat ons beplan het.
Vriendelike Groete,
Amori
Chris V - Apr 2017
Gemiddeld
Sielerus in die mooiste omgewing.
Bokkraal Waterfall Valley's terugvoer
Goeie dag Chris,
Dankie vir die terugvoer. Enige raad is altyd welkom. Ons is tans stuk-stuk besig met onderhoud en hangkaste is eerste op ons prioriteits lys. Sien julle een van die dae. Veilig reis.
Groete,
Amori
Salome M - Mrt 2017
Gemiddeld
Rustig.
Bokkraal Waterfall Valley's terugvoer
Hi Salome,
Die pad is maar ongelukkig een van ons probleme wat buite ons beheer is, maar ek sal in die toekoms eerder voorstel dat mense met 'n hoër voertuig kom. Ek dink dalk omdat ons al so gewoond is sonder selfoon ontvangs het ek dit gemis om op die advertensie te noem, maar ek het dit ook nou aangepas. Alle terugvoer is welkom om ons bewus te maak van dinge waaraan ons al gewoond is.
Vriendelike Groete,
Amori
Chris V - Feb 2017
Gemiddeld
Baie lekker rustig en baie mooi omgewing.
Carmen S - Aug 2016
Gemiddeld
Beveel aan dat mense in die somer gaan.
Elmarie D - Apr 2016
Gemiddeld
Baie lekker.
Michael B - Mrt 2016
Gemiddeld
Wonderlik!
Danie V - Jan 2016
Gemiddeld
Baie lekker ontspanne, niks luuks nie, maar gemaklik en eenvoudig.
Annabe J - Aug 2015
Gemiddeld
Effens teleurstellend.
Lees meer- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokkraal plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom