Bokmakierie
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bokmakierie is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die pragtige Cape St Francis Resort. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit net 100 m van die strand af is. Gaste kan deur die lieflike oord stap tot by die strand.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea is op die grondverdieping en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, 'n Weber-braai en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie om 'n knetterende vuurtjie te geniet. Daar is 'n lowerryke, groen tuin en veilige parkeerplek ook op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 6