+56

Bokmakierie Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Golden Mile Boulevard, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Boardwalk is 'n ruim grasdak-selfsorghuis ideaal geleë vir 'n gesinsvakansie in Golden Mile, St Helenabaai, aangesien dit direkte toegang tot die strand het en 'n 180-grade see-uitsig spog.

Hierdie eiendom kan 2 tot 14 gaste op 'n slag akkommodeer. Groepe van 4 of minder het slegs toegang tot die onderste verdieping met 2 en suite-slaapkamers. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, sowel as 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens bevat. Nog 'n koninggrootte-bed is beskikbaar in die vierde slaapkamer. Die oorblywende 2 badkamers is toegerus met 'n stort in die een en 'n bad en 'n stort in die ander. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n pizza-oond, sowel as 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir ekstra gerief beskik die huis oor 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, asook 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel vir daardie koue winteraande. Daar is ook 'n knus TV-kamer, perfek vir die kinders. Vir gaste se vermaak het beide leefareas 'n TV met DStv-kanale, en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daarbenewens spog die huis ook met 'n oordekte buitepatio met ingeboude braaigeriewe en ruim sitplek. Die kunstgras voor die huis is ideaal om sokker te speel en op die trampolien te spring. Die huis het 'n alarm, diefwering op die onderste verdieping se vensters en skuifhekke op die patio vir ekstra sekuriteit. Vir diegene wat van die strand terugkeer, is 'n buitestort ook beskikbaar. Gaste het veilige parkering op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Konnie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 118 Golden Mile Boulevard, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokmakierie Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 10 800
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Golden Mile Boulevard, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c07c561046d6ca0610adb8ad11ede8e91d0e0ed4763579242c8c53e4ff68b602970830a0f52cedc239492f1e901f212a52e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 800 per nag, vir 12 mense 7 5 1 5 118 Golden Mile Boulevard Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7208057 17.953959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang