Bokmakierie's Rest
Beskrywing
Bokmakierie's Rest is 'n onafhanklike enkelwoonstel op die tweede verdieping van 'n privaat woning. Dit is in die stil, lowerryke buurt, Onderpapegaaiberg in Stellenbosch geleë.
Die hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en groot ingeboude kaste. Die slaapkamer het ook 'n TV en 'n sitarea. Die aparte badkamer het 'n stort oor die bad. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, 'n oondjie, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf, en daar is 'n balkon met 'n tafel en 2 stoele. Die woonstel het sy eie ingang en daar is parkeerplek op die perseel agter 'n veiligheidshek beskikbaar. WiFi word ook voorsien.
Die huis is sowat 2,3 km van Stellenbosch se dorpskern af en is naby die Oude Libertas Teater-kompleks waar die Slow Food Market elke Saterdagoggend gehou word. Dit is ook ideaal vir vakansiegangers wat die groot aanbod wynlandgoedere in en rondom Stellenbosch wil verken.
Slaapplek
'n Bespreking by Bokmakierie's Rest sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Waaier
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Bokmakierie's Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |