Boksburg Homes
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dudley Smith-weg 11, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boksburg Homes bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in die omheinde Parkrand Security Village in Parkrand geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word in 2 eenhede met privaat ingange gebied. Die eenhede het gemaklike beddens, privaat badkamers en linne en badhanddoeke word voorsien. Een van die eenhede bied selfsorgverblyf en die ander een is met verhit-en-eet-geriewe toegerus. Albei eenhede het gratis WiFi en TV's, maar net een het DStv-kanale.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die verblyf is naby casino's, winkelsentrums, restaurante, gewilde aktiwiteite en besienswaardighede, asook die N17.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Dudley Smith-weg 11, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
Sien meer verblyf in Parkrand Boksburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dudley Smith-weg 11, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom