Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Huishouding word op alternatiewe dae gedurende weeksdae verskaf. Vir huishouding oor naweke, navraag doen asseblief by die Huisbestuurder.
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.
2 bababedjies is beskikbaar vir babas op afspraak.
Bykomende verblyf vir u groep is teen 'n ekstra koste beskikbaar in 'n selfsorgkothuis op die perseel. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n klein sitkamer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Ingleside Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang