Bon Game Private Reserve
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brug by Ou Nasionale Pad (N2), Tussen Albertinia en Mosselbaai, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bon Game Private Reserve is op 'n privaat natuurreservaat geleë en is 'n lieflike selfsorghuis ongeveer 20 km vanaf Albertinia. Hierdie huis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende op soek na 'n afgeleë vakansie.
Hierdie smaakvol versierde eiendom bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het twee stapelbeddens vir kinders. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n spa-bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoele en 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, ingeboude braai en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep wat met pragtige berg- en reservaatuitsigte spog. Die dek het ook 'n privaat Jacuzzi. Daar is veilige parkeerplek en 'n kroeg op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Brug by Ou Nasionale Pad (N2), Tussen Albertinia en Mosselbaai, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brug by Ou Nasionale Pad (N2), Tussen Albertinia en Mosselbaai, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom