LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bona Bona Game Lodge | LekkeSlaap
+60

Bona Bona Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Bona Bona Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nicole D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay, excellent early morning game drive! Very pleasant and serious guide!

The early morning game drive was very pleasant with the perfect guide!

Nolene M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene M
Saam met vriende

Fantastic bush stopover.

Going to stay an extra night next time!

Irene Jouvenaar T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene Jouvenaar T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

In summer little wildlife to be seen from the restaurant. In winter quite a lot.

Fanie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en goed vir die siel.

Baie netjies, skoon en flinke diens. Sou wel graag groter badhanddoeke wou hê.

George K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese chalets, goed toegerus en privaat.

Kan Bona Bona enige tyd aanbeveel. Vriendelik personeel, goeie diens. Die predator feeding is 'n moet om te doen.

Jaco F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en asemrowend.

Bona Bona was presies wat ons nodig gehad het. Dit is so rustig en rerig 'n plekkie om weg te breek van die besige wêreld. Die enigste ding wat ek sal voorstel aan Bona Bona is om na die bedens te kyk. Dit is ongelooflik hard en ek en my vrou het elke oggend met 'n seer lyf opgestaan. Behalwe vir dit, was daar nie 1 ding om oor te kla nie! Kos en diens is fantasties! Baie dankie!

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeiedag Jaco,

Dankie vir jul terugvoer. Ons sal ondersoek instel aangaande die matras.

Groete
Bona Bona Game Lodge

Bona Bona Game Lodge
Botshelo M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botshelo M
Saam met vriende

We had a wonderful time.

Clean, friendly staff and safe. Would recommend it to even single moms with their little ones.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Good day Botshelo,

Thank you for the feedback!

Regards,
Bona Bona Game Lodge

Bona Bona Game Lodge
Coertzen V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coertzen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great food, great service, everything neat. A definite must see.

Very nice experience. Bona Bona is definitely the best in the area.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Good day Coertzen,

Thank you for the feedback, we appreciate it!

Regards,
Bona Bona Game Lodge

Bona Bona Game Lodge
Hennie L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ervaring.

Ons het slegs vir een aand die Honeymoon-suite bespreek. Die Honeymoon-suite het nie 'n uitsig nie. Die kamer en badkamer is baie mooi en skoon. Daar is 'n klein dek aan die buitekant met twee sonstoele. Hierdie dek en stoele was vol blare en nie gevee nie. Dis die enigste negatiewe ding wat ons ervaar het. Die game drive en predator viewing was baie lekker en jy sien alles van baie naby. Die renosters het reg langs ons geëet toe ons sundowners drink en aandete geëet het. Was 'n baie lekker ervaring.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeiedag Hennie,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit!

Groete
Bona Bona Game Lodge

Bona Bona Game Lodge
Jurgens F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeiedag Jurgens.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul weer hier te verwelkom.

Bona Bona Game Lodge
Irene J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Oulik en stil in 'n mooi area. Die watergat trek baie diere. Regtig 'n besoek werd. Goeie restaurant.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice accommodation.

Nice and quiet and in beautiful location. Waterhole attracts a lot of animals. Really worth a visit. Nice restaurant.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Irene, dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom.

Bona Bona Game Lodge
Richard C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ek het 'n baie vreedsame naweek gehad. Alles was piekfyn.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Richard.

Bona Bona Game Lodge
Bennie S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S
Gesin met tieners

Heerlike verblyf, uit die boeke uit!

Verblyf, etes en ervaring was perfek!

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeiedag Rhode,

Baie dankie vir die terugvoer en komplimente. Ons is baie bly julle het die ervaring hier by ons geniet!

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Bona Bona Game Lodge

Bona Bona Game Lodge
Melyssa S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melyssa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best weekend I have ever experienced.

A fabulous place and the restaurant is the greatest part. Staff are friendly. The place is clean and neat. Just an absolutely wonderful trip.

Brenda R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda R
Saam met vriende

Wonderlike plek en diere beleef.

Sal Bona Bona enige tyd aanbeveel. Baie lekker gekuier en kos by restaurant is heerlik. Die game drive 11 uur baie geniet en soveel diere gesien. Renosters 6 van hulle sommer by ons gestaan en ons kyk terwyl hulle eet.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Hi Brenda! Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Ons is baie bly dat jul die tydjie by ons geniet het! Ons hoop om jul binnekort weer te ontvang!

Bona Bona Game Lodge
Pieter M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd vir 1 aand.

Ontspannend en gemaklik, restaurant se kos is goed. Gebottelde water in die kamer sal goed wees.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Pieter. Baie dankie vir jou terugvoer - ons waardeer dit. Ons sal kyk na die water - dit is boorgatwater wat heeltemal natuurlik is. Daarom gee ons nie gebottelde water in die kamers nie.
Groete

Bona Bona Game Lodge
Ellen P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ellen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die skottelgoed was nie behoorlik skoon nie. Die broodbord het nog van die vorige gaste se kaas opgehad. Sigaretstompies het rondgelê by die buitetafel en braaiplek. Rondom die chalet lê 'n sinkplaat ('n gevaar vir mens en dier), stukke bouafval en beton. Nie iets wat jy wil sien as jy in die natuur wil wees nie. En dit pas nie by 'n 4 ster-gradering Lodge nie.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Ellen. Dankie vir jou terugvoer. As jy asb vir ons 'n epos kan stuur met die datums en die chalet nr waarin julle oorgeslaap het - dan kan ons die verantwoordelike personeellede aanspreek.

Ons vra omverskoning vir enige ongerief.

Groete

Bona Bona Game Lodge
Wessel V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, mooi wild, mooiste uitsig van restaurant se deck.

Billike restaurantpryse, netjiese eenhede, veilig en rustig. Ons sal beslis weer gaan.

Johann S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johann S

Pragtige plek, net jammer vir die funksie.

Ek het bespreek vir my vrou en my 12 jarige dogter om bietjie alleen te gaan ontspan. Ongelukkig het die een of ander munisipaliteit 'n workshop aangebied die hele week en hulle moes van vroegaand af in hulle klein kamertjie sonder 'n televisie deurbring. Ek sou dit baie waardeer het as Bona Bona vereis het dat die betrokke munisipaliteit die hele lodge moes uitboek aangesien daar glo slegs enkele kamers nie deur hulle gebruik is nie, of dat Bona Bona my darem meegedeel het van die funksie.

Esmari P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker as jy een is vir luukse toerisme, maar nie vir natuurliefhebbers van die Krugerwildtuin-tipe nie.

Die etes en uitsig by die restaurant was 'n hoogtepunt en die blyplek netjies. Ons het die natuurervaring wel as gekommersialiseerd beleef. 'n Mens kan slegs die veld en die diere van naderby geniet deur op een van Bona Bona se wildsritte te gaan of deur die leeus en roofdiere in hul kampe te gaan bekyk - dit alles natuurlik teen 'n fooi. Dit was vir my hartseer om die leeus (en ander roofdiere) in tuin-grootte-kampe te sien woon. Ek sou graag by Bona Bona wou weet of daar enige vooruitsigte is dat hulle na groter areas verskuif kan word (soos die kampe waarin die swartwitpense byvoorbeeld aangehou word)?

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Esmari. En baie dankie vir jou terugvoer.

Ons wil wel noem dat ons onsself nooit adverteer as die wildtuin tipe bestemming nie. Ons adverteer glad nie dat gaste hul eie wildsritte kan onderneem nie, dus was u nie onder 'n vals indruk geplaas voor u Bona Bona besoek het nie.

Ons kan nie die wildsritte gratis doen nie daar is baie onkostes verbonde daaraan om so 'n plek te onderhou. En ek verwys spesifiek na die wilds afdeling; drade, personeël, krippe, dieresorg, veaarts en ander mediese kostes voer, infrastruktuur ens. Daarom moet ons vir gaste 'n fooi vra wanneer hulle die wild wil besigtig.

Die leeus, tiere ens se kampe se groottes word bepaal deur natuurbewaring. Ons kampe is inteendeel groter as die voorgeskrewe mates soos ontvang vanaf natuurbewaring. Hierdie diere word versorg met die grootste liefde en aandag, waar ons hulle gesondheid ook kan monitor en veaartseny dienste laat kom indien benodig.

Ongelukkig in 2019 is dit net nie oral in SA moontlik om wilde leeus, tiere, hiennas, luiperds, jagluiperds vry te laat rondloop nie. Dit is 'n heel ander benadering as 'n reservaat so iets wil implementeer, waarvoor ons admirasie het. Ons voel steeds dat Bona Bona wel 'n bestemming is vir natuurliefhebbers. Aangesien die Kruger wildtuin nie in almal se begroting pas of maklik bereikbaar is nie kan gaste steeds nader aan die huis 'n tikkie natuur beleef vir 'n fraksie van die prys. En dit is ons voorreg om dit aan gaste te bied.

Bona Bona Game Breeders is alom bekend in die industrie en het al toekennings ontvang vir Groen toerisme. Dit is die Ernst-familie se prioriteit om nauurbewaring te bevorder 'n projek waaraan ons al meer as 20 jaar werk en investeer.

Indien u enige verdere navrae het kan u gerus vir ons 'n epos stuur.

Bona Bona Game Lodge
Nolene M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene M
Saam met vriende

Everything you need.

Lovely linen, good breakfast and beautiful decor in a stunning bush environment.

Izel V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel V
Saam met vriende

Vreeslik netjies en ontspanne atmosfeer.

'n Pragtige en netjiese Lodge met ongelooflike lekker kos en baie wild om na te kyk.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Beste Izel,

Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom!

Bona Bona Game Lodge
Daleen K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Enkelreisiger

Jy kan hier net ontspan en die stilte geniet!

Vriendelike en bekwame personeel dra daartoe by om verblyf by Bona Bona 'n wonderlike ervaring te maak. Kamers in die hoofkamp baie privaat en ruim. Perfek om te rus en natuur te geniet.

Charl L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, vriendelike mense.

Ons het die naweek baie geniet. Die wildritte en die predator experience was fantasties. Uitstekende gids! Die familiekamer is bietjie knap, maar jy spandeer nie regtig baie tyd in die kamer nie. Sal vir seker weer gaan!

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeiedag Charl, baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly dat jul die wildritte geniet het. Ons sal jou komplimente oordra aan ons gids.
Vriendelike groete

Bona Bona Game Lodge
Gustav P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en naby aan die natuur.

Indien jy 'n wegbreeknaweek wil reël, is Bona Bona Game Lodge die plek vir jou.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Gustav. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jul binnekort weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete

Bona Bona Game Lodge
Thabang M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff at Bona Bona were so professional and friendly. The picnic for 2 was the best part of the stay.

See stars.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Thank you for the feedback Thabang. We hope to see you again soon.

Bona Bona Game Lodge
Henco V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak diens, personeel wat daar werk is baie ongeskik.

Puik ligging, baie mooi en alles was netjies. Al ding is net die personeel wat daar werk is ongeskik en het nie baie goeie 'people skills' nie. Sal vir seker nie vir iemand aanbeveel om weer na daai plek toe te gaan nie.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Good day Henco,

Thank you very much for this feedback. We are so sorry to hear that you did not have a good experience regarding service from staff. We would appreciate if you could let us know who specifically did not treat you well in order for us to address them personally.

We are, however, surprised that you would not recommend us but gave us 5 stars for all the other categories - we thank you for this. As service is something that can be addressed, which we will, once we know which area it was (Spa / office / game drives / restaurant).

Have a good day!

Bona Bona Game Lodge
Chevonne M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chevonne M
Saam met vriende

Well spent weekend.

The stay was very nice and had excellent customer service.

Henk M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henk M
Enkelreisiger

Was perfek vir behoefte, maar kan dink as mens langer bly dat TV welkom sal wees.

Was perfek vir behoefte, maar kan dink as mens langer bly dat TV welkom sal wees. Moes by ontbyt self die bakke oopmaak en van die kos (salm) het eers teen omtrent 7:30 aangekom.

Lorinda L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en absoluut fantasties!

Ons het 3 kamers bespreek vir die aand, op aankoms is ons welkom ontvang en ons kamers gewys, een kamer se deur het 'n probleem gehad en hulle het ons dadelik geskuif sonder probleme. Ons was in 'n executive room nommer een, alles in die kamer was reg, sal net voorstel om die aircons op te gradeer en die dakwaaiers te laat werk, maar nietemin was dit baie lekker. Ons het aandete gaan eet in die restaurant, ons het vir 2 ure lank gesit en 5 renosters het reg onder ons tafel geëet, dit was 'n besonderse ervaring. Die kelners en veral die bestuurder was baie behulpsaam en niks was vir hulle te veel moeite nie. Kos is uitstekend! In die oggend wei die bokkie reg teen jou stoep, dis was heerlik. Ons sal weer terug wees.

Ilsa B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilsa B

Goed.

Sien die sterre.

Gerda D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte in die natuur.

Ons was voorheen by Bona en dit het ons stoutste verwagtinge oortref. Alles was perfek. Met ons aankoms hierdie keer was daar bietjie chaos by ontvangs a.g.v. die rekenaar sisteem wat ingegee het. Dit bly 'n baie mooi plek, skoon en netjies en jy kan beslis rustig wees in die natuur. As jy wil rus gaan jy beslis hier lekker kan ontspan.

Christo M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M
Saam met vriende

Very nice place to stay. Staff very helpfull.

The rooms are a bit crowded for the amount charged to stay over night.

Allen B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Allen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en 'n goeie ervaring.

Kos was puik. Die personeel wat die fone antwoord kan wel opgelei word oor hoe om met kliënte te korrespondeer.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Allen.

Eerstens wil ons u bedank dat u die tyd geneem het om hierdie terugvoer te gee. Ons is bly dat u ons restaurant se kos geniet het en sal u komplimente aan die personeel deurgee!

Ons sal verseker aandag gee aan ons ontvangs - ons bedank u dat u dit vir ons uitgewys het.

Vriendelike groete,

R. Ernst

Bona Bona Game Lodge
Ricardo C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf, kos en diens was voortreflik.

'n Trots Suid Afrikaanse produk! Sal dit enige tyd aanbeveel. Al negatiewe kommentaar wat ek het was die tier wat in die klein hokkie naby Ontvangs aangehou word. Ons was baie ontsteld oor die grootte van die hok en dat daar nie water beskikbaar was nie. Daar was twee staalbakke in die hok, maar beide was omgegooi. Ons is baie lief vir diere en dit het my baie ontstel.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Annetjie! Baie dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit.

Rakende Zara - vanselfsprekend is ons ook baie lief vir diere. Zara is met die hand grootgemaak en daarom kon ons jaar ten minste 2 keer per dag uitlaat saam met ons wildbewaarder. Vir veiligheidsredes kan ons haar nie uitlaat wanneer gaste in die nabye omtrek is nie. Sy word geskuif op die 8ste Julie na haar nuwe kamp (ons was net besig met die voorbereiding volgense Natuurbewaring se voorskrifte). Ons waardeer u omgee vir ons diere! Maar moenie bekommerd wees nie - hulle welstand is ons eerste prioriteit!

Bona Bona Game Lodge
Niekie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Niekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, maar geen privaatheid.

Personeel is baie vriendelik en die "lounge" is lieflik. Ek praat slegs vir die slaapplek - stables. Daar is geen voorsiening gemaak vir demping van die klank van die buurkamers nie. Jy kan elke woord hoor wat jou bure praat, jy kan selfs hoor wanneer hulle toilet toe gaan en watter nommer dit is. Dit is geensins privaat nie. Ons het ongelukkig langs bure gebly wat eenkant 4 uur in die oggend begin gesels het (normale volume), maar dat ons wakker geword het. Aan die ander kant was 'n baie liefdevolle paartjie wat die nag vir ons bietjie ongemaklik gemaak het deur geluide van hulle kamer. Bona Bona kan gerus iets doen om die kamers meer privaatheid te gee wat klankdigtheid betref. Ek sal nie weer R1000 per nag betaal vir so ongemaklike verblyf nie!

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Niekie, baie dankie dat jy die tyd geneem het om te reflekteer op julle tyd by ons.
Ons het die Stalle kamers bygevoeg tot ons kamers in November 2015. Ongelukkig is die kamers teenaan mekaar - daarom sal mens maar geluide van jou bure langsaan hoor. Ons verseker u dat ons al die nodige beplanning ingesit het in die bou van hierdie kamers. Aangesien dit deur ons eienaar, Mnr Pieter Ernst Snr, siviele ingenieur, ontwerp en gebou is. Maar ons sal u aanbevelings ter harte neem en ondersoek instel waarom dit vir gaste ongerief veroorsaak. Baie dankie dat u by ons gekuier het, ons hoop ons sien julle gou weer.

Bona Bona Game Lodge
Pierre V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was een van die beste plekke wat ons besoek het, die mense baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is skoon en netjies, die game drive was lekker en die vrouens het die Spa baie geniet.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Pierre,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie terugvoer te gee rakende jou verblyf by ons. Dit is vir ons baie lekker om te hoor as ons gaste hulle tyd by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Bona Bona Game Lodge
Johan L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en 'n rustige omgewing.

Ons sal enige tyd weer teruggaan Bona Bona toe, die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam, Restaurant het die heerlikste kos.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Goeie dag Isabel,

Baie dankie vir jou terugvoer rakende julle kuier by Bona Bona. Ons waardeer die komplimente en strewe daarna om vir julle slegs die beste ondervinding te bied. Hoop ons sien julle gou weer!

Bona Bona Game Lodge
Amelia D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker, sien julle weer met Nampo.

As al my goeie woorde druppels was, het julle dalk weggespoel! Die kos, kamer, mense, diere was als net "nice". Tot die renosters het saamgewerk om ons saans te entertain. Dankie! Dink daaraan om 'n daaglikse shuttle te reël na en van Nampo, teen 'n fooi natuurlik.

Bona Bona Game Lodge's terugvoer

Hi Amelia,

Baie baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit is so lekker om te lees dat julle 'n wonderlike tyd by ons gehad het. Ons is verseker besig met navorsing vir Nampo 2018. En sal julle op hoogte hou. Sien julle hopelik gou weer!

Bona Bona Game Lodge
Maria B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria B

Fantastiese diens

Personeel het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Annalise L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid is uitstekend.

Verblyf was baie aangenaam en die kos baie lekker. Maandag kon ons egter nie die kos van ons keuse eet nie aangesien dit nie beskikbaar was nie. Ek glo dit was as gevolg van al die dagbesoekers. Sal die plek beslis weer besoek.

Piet S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en die besigtiging van diere vanaf die restaurant was 'n bonus.

Baie aangenaam en die besigtiging van diere vanaf die restaurant was 'n bonus. Die etes was baie goed en deftig bedien. Die kamer eenheid was ook goed toegerus.

Liezl E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis so mooi.

Die kameelperde vreet heerlik buite jou huisie die boomtoppe se blare. En die spa-behandelings was ook fantasties! Bona Bona Game Lodge is 'n fantastiese ervaring. Ons eie Tanzanië in Suid-Afrika met al die mooi wild.

Dwain M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwain M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bosveld in ons tuin.

Met die kort kennisgewing en die vinnige reëlings, was Bona Bona waarlik a voortreflike plek. Met die gehuil van jakkalse en die gesus van die wind is hierdie plek n wildtuin in jou agterplaas. Mense is vriendelik en ligging is perfek vir 'n naweekwegbreek.

Hanru P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanru P
Besigheidsreis

Wat 'n aangename verrassing - ek het net oornag plek gesoek omdat dit al laat was op my besigheidsreis - maar ek gaan beslis die familie bring vir vakansie!

Die fasiliteite is uitstekend. Ek was nie bewus dat ek 'n 4X4 voertuig nodig het vir verblyf by Bushcamp nie, maar die personeel het vinnig 'n plan gemaak em my na die Jagkamp geskuif. Alhoewel dit al laat was het die personeel seker gemaak als is in orde by Jagkamp en selfs patrollies gedurende die nag daar gery. Baie tevrede. Dankie.

Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12 tussen Wolmaransstad en Klerksdorp, 48 km vanaf Klerksdorp, 2640, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2ODNjNDVlLTUyMmItNGZjMC1iZWRiLWM0YzkxYTc5ZjNlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 N12 48 km from Klerksdorp 2640 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.02 26.229166666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!