Bona Manzi Number 8
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlin-rylaan 658, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bona Manzi Number 8 is 'n selfsorg-meenthuis in 'n veilige kompleks in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorp aan KwaZulu-Natal se Suidkus.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamer, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en lei na die sitarea met rusbanke. Die hoofslaapkamer het 'n TV met OpenView. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die leefarea lei na die agterplaas met 'n ingeboude braai.
Daar is geen WiFi nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Water probleme is onvoorspelbaar. Indien daar enige water probleme sou plaasvind tydens jou besoek, die eenheid het sy eie 1000 liter jojo water tank. Ons voorsien die eerste vol tank, daarna is dit vir die gas se eie kostes.
Slaapplek
’n Bespreking by Bona Manzi Number 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Yolanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Marlin-rylaan 658, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bona Manzi Number 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlin-rylaan 658, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom