LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bonamanzi Game Reserve - Dinizulu Lodge | LekkeSlaap
+12

Bonamanzi Game Reserve - Dinizulu Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dinizulu Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Bonamanzi Wildreservaat sowat 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat in privaat besit is. Dit is 4000 hektaar groot en Hluhluwerivier is aan die oostelike grens van die reservaat.

Die lodge het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 aparte grasdak-eenhede met en suite-badkamers en lugversorging. Die eerste eenheid het 'n dubbelbed en die ander 2 eenhede het elkeen 2 enkelbeddens. Die 3 eenhede het Franse deure wat na die sentrale swembad lei. Badhanddoeke word voorsien.

Die hoof-grasdakgebou het 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n waterfilter en gaste word versoek om slegs van dié filter se water te drink. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n sitkamerstel.

Die veranda het lekker sitplek en bied 'n uitsig oor die Dinizuludam. Daar is 'n ovaal ingeboudebraai-area met ablusiegeriewe. Vuurmaakhout kan by die hoof-ontvangstoonbank aangekoop word wat sowat 3 km weg.

Die lodge self is baie privaat, maar gaste is welkom om van die restaurant en geriewe by die hoof-ontvangsarea gebruik te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Bonamanzi Game Reserve - Dinizulu Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Bushlands-weg, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAmbeK8NNGkO0kofzf6ZR9oABtMb4moL8cPQIKygjI0UVanQ3qM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500  per nag (plek vir 6) Bushlands Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.050637 32.293631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!