Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wariors-laan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bondi Beach 16 is op die eerste verdieping van 'n kompleks in 'n Toskaanse styl in Shelly Beach aan die Suidkus. Hierdie selfsorgvakansiehuis bied 'n see-uitsig oor Shelly Beach van die balkon af.

Hierdie selfsorgeenheid is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het lugversorging en lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike banke en dit lei na die balkon wat 'n gasbraai het. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks en daar is 'n rotsagtige strand wat na St Michaels Beach lei waar gaste tussen die rotse en getypoele kan rondspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Bondi Beach 16 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Wariors-laan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wariors-laan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324e6df00940ec07e16b2830bab1435bee54a1b25811ace8854fade81c4b8ad42562410f533e87ed30e923002cf08972f9eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 6) Wariors Lane Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.793806098695 30.420354535686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem