Bondi Beach Unit E
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriorslaan, Bondi Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 240R1 116 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bondi Beach Unit E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die middelste vloer in 'n seefront-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en vermaakgeriewe, soos die swembad, tennisbaan en 'n klubhuis.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte en een van badkamers het ook 'n bad. Die woonstel het plafonwaaiers in die leefarea en in die slaapkamers. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met beperkte DStv-kanale.
Gaste het toegang tot gasbraaigeriewe buite. Die kompleks is gerieflik geleë, net 2,5 km van die South Coast Mall en Shelly Centre af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 235
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Warriorslaan, Bondi Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bondi Beach Unit E het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriorslaan, Bondi Beach, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal