LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
B&B in Stellenbosch

Bonne Chance Luxury Estate



  • 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Bonniemile Road, Bonniemile Farm Portion 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bonne Chance Cottage is in die buitewyke van Stellenbosch geleë, word omring deur wingerde en bied beeldskone dam- en berguitsigte. Die kothuis is na aan al die plaaslike geriewe en slegs 20 minute vanaf die naaste strand. Ons is ook net 8 km buite Stellenbosch.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 2 driekwartbeddens in die leefarea met 'n ekstra slaapbank vir 'n ekstra gas, maar ons verkies 'n maksimum van 4 gaste. Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat jy sou benodig vir 'n sorgvrye, selfsorg-vakansie. Die leefarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv en gaste het toegang tot WiFi. Daar is ook wasgoedgeriewe beskikbaar op die perseel.

Die sprankelende swembad bied beeldskone uitsigte op die berge. Ons het ook veilige parkeerplek vir jou motor.

Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie aangesien hier reeds 5 honde woon. Die honde word egter apart van die kothuis gehou. Rook is streng verbode in die eenheid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Kultuurtoere
Gholfbaan
Voetslaan
Bergfietsry

Kamers

Le Jardine
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

( 2 ) Le Jardine22N/N1Unit PricingThe Le Jardin Suite offers a serene luxury retreat with an elegant design. It includes a queen-size bed, an en-suite bathroom with a shower and bath, and a cosy lounge area. Additional amenities feature a spacious balcony and coffee/tea facilities.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Binne, Buite
Balkon
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik, Binne, Buite
Ketel
Melk
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Elektriese kombers
Verwarmer
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Geen etes in kamers nie
Geen rook in kamers of in huis nie.
Geen ekstra gaste wat oorslaap in kamers nie

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Le Palmier
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie verblyf bied slaapplek vir tot 2 gaste, met enkelbeddens en 'n slaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in 'n TV, WiFi, eet- en sitareas, 'n patio, toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Leefarea
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Stroomdienste
Netflix
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Kamers met herlaaibare ligte
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Kamers met herlaaibare ligte
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Geen etes in kamers nie
Geen rook in kamers of in huis nie.
Geen ekstra gaste wat oorslaap in kamers nie

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

L’Olivier
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

( 4 ) L’Olivier22N/N1Unit PricingThe Olivier Suite embodies elegant simplicity with twin beds and a full en-suite bathroom featuring both a bath and shower. It includes a vanity area, lounge seating, and air conditioning for added comfort. In addition, it has a beautiful garden view.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Binne, Buite
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik, Binne, Buite
Ketel
Melk
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Elektriese kombers
Verwarmer
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Geen etes in kamers nie
Geen rook in kamers of in huis nie.
Geen ekstra gaste wat oorslaap in kamers nie

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

La Lavanda
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The La Lavande Suite offers twin beds and a full en-suite bathroom with both a bath and shower. It includes a vanity area, lounge seating, and air conditioning. Additional amenities feature a coffee station, bar fridge, hairdryer, and flat iron.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Binne, Buite
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik, Binne, Buite
Ketel
Melk
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Elektriese kombers
Verwarmer
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Geen etes in kamers nie
Geen rook in kamers of in huis nie.
Geen ekstra gaste wat oorslaap in kamers nie

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderful stay - made to feel very welcome. Lovely place with the best hosts you could wish for. Clean, peaceful and great location. Wonderful breakfast with attention to detail. My son and I both loved staying here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lekker, gemaklik, vriendelik, baie mooi gastehuis, lekker ontbyt. Sekerlik een van die vriendelikste gastehuise waar ons gebly het, Karien is 'n engel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Bonne Chance Luxury Estate
Baie dankie, Kayla. Was so lekker om julle by ons te huisves. Wonderlike gaste. Hoop ons sien julle gou weer.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar


Ligging

Gaste dink Bonne Chance Luxury Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Le Jardine
Ontbyt
Le Palmier
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
L’Olivier
Ontbyt
La Lavanda
Ontbyt

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Geen etes in kamers nie
Geen rook in kamers of in huis nie.
Geen ekstra gaste wat oorslaap in kamers nie

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Bonniemile Road, Bonniemile Farm Portion 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e27b0bf5b4a66dab6689b8dbaa03bda128733dd4d3cdbdba18ebd3516e49d5e66f7c54cb09995e46abe0841fd747781ccb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bonniemile Road Bonniemile Farm Portion 13 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949527193469 18.78183219744
Soek in 'n groter streek