Boom69
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mrt 2024 tot 30 Apr 2024.
Prys sluit in
- Buchu
-
Selfsorg
- Bonsai
-
Selfsorg
- Boabab
- Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek of luidsprekers word toegelaat nie.
Privaatheid van gaste moet respekteer word.
Slegs gaste wat bespreek het, mag oorslaap.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar dit moet voor aankoms bespreeek word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom