Boomhuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 209
Jare op LekkeSlaap 6
Opsomming van Resensie
Thereza R - Apr 2024
Algehele gradering
Bosveld bome en natuur gepaard met wonderlike stilte. Rus in styl.
Boomhuis se terugvoer
Dit was 'n plesier en voorreg om jou te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Adriaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker.
Boomhuis se terugvoer
Dankie Adriaan. Ons hoop julle kom kuier weer.
Pieter B - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n bosveld wegbreek!
Calvin V - Sep 2023
Algehele gradering
Naweek wegbreek saam met my vrou en my ouers.
Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie ou gebou, basic, te duur vir die waarde.
Boomhuis se terugvoer
Hallo Pieter
Ons is jammer om te hoor dat julle nie julle verblyf geniet het nie en sal ondersoek instel oor die beweringe hier genoem. Die huis word weekliks gediens en inspekteer en die swembad ook en nog tot dusver geen klagtes ontvang wat ooreenstem met die beweringe nie.
Die instruksies tot by die huis is vooraf aan julle deurgestuur. Binne 5 minute is julle terug geskakel. Daar was geen rede vir julle om enigsins te wag vir toegang iewers nie.
Louretta V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig. Netjies. Rustig. Goed ingerig.
Boomhuis se terugvoer
Dankie Louretta. Ons is so dankbaar vir gaste soos julle. Ons hoop julle kom kuier weer vir ons
Beate P - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige bosveldwegbreek. Mooi uitsig.
Boomhuis se terugvoer
Baie dankie Beate. Ons hoop julle kom kuier weer.
Gerhard G - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, pragtig en gerieflik.
Boomhuis se terugvoer
Baie dankie Duan. Ons hoop om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom