Bo’s Bliss
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 34B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 995 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bo’s Bliss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die historiese dorp Worcester. Die sonnige balkon bied 'n uitsig op die omliggende berge.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die woonstel het gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis. Daar is 'n gedeelde swembad met beperkte toegang op die perseel.
Die ligging bied toegang tot restaurante, koffiewinkels, hospitale, die KWV Brandewynkelder, olyfboorde, wingerd en The Barn Art and Glass Gallery. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Bergfietse en gewone fietse is te huur.
Slaapplek
’n Bespreking by Bo’s Bliss sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kerkstraat 34B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Bo’s Bliss het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 34B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom