Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&O's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron-weg 65B, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

B&O's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Pretoria. Dit is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of sakereisigers op soek na 'n sentrale blyplek.

Verblyf word aangebied in die hoofhuis met slaapplek vir 6 of die knus woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers elk met of 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers met 'n bad of stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix in die leefarea.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Gaste in die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof en mikrogolf toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en lapa op die perseel wat gaste kan gebruik. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Noodligte en kerse word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir B&O's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Molefe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Heron-weg 65B, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
  • Gaste dink B&O's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Akasia Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron-weg 65B, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4e37e37f4442115701e701f9d01a520b8fccf49635b0813781deff09fadcd6a311b8eb7c8b017f9325c667b338249a36fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 65b Heron Road Akasia 0156 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680939243832 28.145715778539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem