Rosendal Akkommodasie by Beesbos | LekkeSlaap
+25

Beesbos

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Harpe-straat 107, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Beesbos is 'n warm, ruim en verwelkomende selfsorghuis in die hartjie van Rosendal in die Vrystaat. Beesbos is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Beesbos kan tot 8 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer is aan die buitekant en het 'n en suite-stort. Daar is 'n slaapkamer op die tussenvloer met 2 enkelbeddens en 'n TV.

Die kombuis, eet- en leefarea is ruim, lig en het 'n oopplan-ontwerp. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die sitarea spog met 'n knus gaskaggel. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Beesbos sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Beesbos
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • De la Harpe-straat 107, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Beesbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Harpe-straat 107, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOjjGceRrW1wVshcpoJ6z4ZL6Gsz31dV6Tv7W0OXNBCc1rwBU92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 6 persone) 17 5 1 5 107 de la Harpe Straat Rosendal 9720 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.501374571376 27.934476728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za