Bosberg Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bosberg Manor bied gastekamers in 'n gemeenskaplike selfsorghuis in Somerset-Oos. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Bosberg Manor bestaan uit 5 kamers wat elkeen uniek en smaakvol versier is. Elk van die kamers is met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-stort en -bad ingerig. Die kamers het 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Ander geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike dek met braaigeriewe en buitespeelplek vir kinders. Veilige parkeerplek is ook vir gaste se voertuie beskikbaar. Bosberg Manor is naby 'n paar banke, winkels en supermarkte in die dorp geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bosberg Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false