Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschoek Farm

Selfsorg
Farm Flat
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Farm Flat is 'n ruim eenheid met 'n groot slaapkamer wat 'n koninggrootte-bed het. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die woonstel se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus, en daar is 'n sitarea. Die woonstel kan saam met die huis bespreek word vir 'n groter groep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Swemhanddoeke word voorsien. Bababedjie-linne word nie voorsien nie.
Rook is verbode in hierdie huis.
Daar is 3 vriendelike honde wat langsaan woon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Farm House
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers en bied verblyf aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkel-slaapbanke. Die badkamers het elk ’n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit ’n sitarea, kombuis, TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Swemhanddoeke word voorsien. Bababedjie-linne word nie voorsien nie.
Rook is verbode in hierdie huis.
Daar is 3 vriendelike honde wat langsaan woon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8901a58ca9a3e0470b8a470dc7fc42ece713124010c4adacb84dd00deaa44ed39e63af4bc218fafc46d421c4427cc05120cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R36 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.742670694035 30.141184329987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem