LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boschrand Guest Farm | LekkeSlaap
+8

Boschrand Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir Boschrand Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lodewyk J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en het die rustige verblyf terdeë geniet.

Die gasvrou het ons geskakel om reëlings te bevestig en het ons vriendelik ontvang. Die huis is skoon, netjies en baie ruim, 'n lafenis na 'n warm dag se reis. Die eenheid is gerieflik naby die hoofroete sonder om deurnag padgeraas te hoor. Ons waardeer die vreedsame verblyf en het die volgende dag verfris die pad kon aanpak.

Wessel B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike halfpad-stop.

Vrystaatse plaas vir halfpad-stop vanaf die Kaap na Gauteng. Baie netjies en skoon - teenaan die N1. Mooiste sonsondergange.

Fanie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Baie oulike plekkie met baie goeie ligging.

Die ontvangs was uit die boonste rakke. Baie vriendelike opsigter en die dame het ons ook geskakel toe ons nog op die pad was. Plek is reg langs die N1 geleë wat dit perfek maak om oor te slaap. Skoon, kamer met genoeg spasie. Lekker braai gerieflik by die kamer met privaat stoep. Al kritiek wat ek sal lewer is die bed se matras wat bitter oud en gedaan is. Glad nie gemaklik geslaap nie. Daar is ook nie steakmesse nie, of 'n braaitang om mee te braai nie. Daar is baie vlieë en mens kan dalk kyk na 'n manier om dit te verminder op 'n manier.

Inge V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Die eenheid was groot, baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Die ligging is ideaal vir die lang reis op die N1. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Luan S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and comfortable stay! Very convenient and quiet location.

See stars.

Wouter K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende afsaal op die plaas.

Aangename verblyf. Gul ontvang deur die gasvrou. Ruim eenheid. Goed toegerus. Naby die hoofpad - mens hoef nie ver te ry na afdraai nie. Aan te beveel as rustige verblyf.

Adam B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, plaas atmosfeer en verskeidenheid voel en dierelewe te sien.

Rustige plaaslewe met n asemrowende sterre prag snags!

Vanessa P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was netjies, goed geleë en baie goed toegerus.

Sal dit beslis weer aanbeveel en sal self weer daar oornag.

Barbara V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Gesin met klein kinders

Perfek vir oornagstop.

Klein kaskar was reg vir die mannetjies om bene te rek voor ons vroegoggend weer in die pad val.

Rassie E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie E
Enkelreisiger

Tweede keer dat ek daar bly en sal definitief weer gaan.

Persoonlike diens, braaipak ook baie lekker en meer as genoeg vir een persoon. Ek was tot gebel toe ek laat draai om seker te maak dat ek nie verdwaal het nie. Uitstekende diens.

Leon M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim, skoon, vriendelik.

Veral vir families sterk aan te beveel.

Basil S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek, gerieflik en huislik.

Sal plek altyd aanbeveel en weer daar oorslaap. Ontvangs was vriendelik en heerlik gebraai.

Erich L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en baie bekostigbaar.

Lekker gebly. Meer TV-kanale sou 'n verbering gewees het.

Pete W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pete W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and convenient stop whilst traveling with Peta.

Great location for our stop over between Johannesburg and the Eastern Cape. Clean, comfortable, tasty meal and made to feel very welcome! On our list for a return visit! Only issue was, Waze kept trying to take us to a different place, no fault of Boschrand, just raising for others who may use Waze to rather phone and get a pin drop.

Antoinette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, welcoming, spacious and comfortable accommodation with electricity, TV, adequate bathroom facilities and close to the N.1.

Pleasant, comfortable and relaxing experience.

Lienke L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke L
Gesin met klein kinders

Lekker.

Als was netjies en skoon. Die tannie het vir ons bykosse en vleis voorsien vir ons braai. Het lanklaas sulke lekker vleis gebraai veral die skaaptjop, en dit was boonop 'n goeie prys ook. Sal weer daar oornag.

Belinde M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinde M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stop over unit.

Friendly welcome. Clean and refreshing unit with everything needed for over night.

Ena R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie naby snelweg. Die linne en handdoek is goeie kwaliteit.

Goed geleë en bekostigbaar.

Sonja S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Gesin met tieners

Lekker!

Baie dankie vir 'n heerlike kuier en dat jy spesiaal vir ons gewag het. Dankie ook vir die heerlike aandete. Ons sal definitief weer oorslaap.

Boschrand Guest Farm's terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Baie lekker om julle te ontmoet en hier te hê.
Voorspoed vir die Nuwejaar.
Bosrand groete,
Lettie

Boschrand Guest Farm
Mauro M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mauro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit word geadverteer as 'n B&B, maar jy moet ekstra betaal vir jou ontbyt.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It is advertised as a B&B, but you have to pay extra for your breakfast.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Trudy W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trudy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was kort, maar lekker rustig.

Daar was 'n paar dingetjies wat nie reg was nie, maar ons was gelukkig. Geen warm kombers, TV nie gewerk nie, maar was tevrede.

Clem N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not the first time stayed at Boschrand Guest Farm and will stay again, it feels like home from home.

Most pleasant stay and the service is out of this world.

Magrieta B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrieta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Die leefarea was 'n bietjie stowwerig en ek is allergies vir stof. Die stort benodig vernuwing.

Carl O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het rustig gekuier en ons gasvrou was baie hulpvaardig en tegemoedkomend.

Word sterk aanbeveel en ons sal weer van Boschrand Guest Farm gebruik maak.

Annamarie F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annamarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terleurstellend.

Ons het regtig uitgesien na 'n rustige aand op die plaas (na aanleiding van hul advertensies op die webwerf), maar groot was ons verbasing om vas te stel dat ons na 'n klein kamertjie geneem is en vertel is dat ons etes na ons gebring sal word. Na 'n stappie rondom die werf het ons gou agtergekom dat die plaas nie eintlik aan die eienaar van die Guest Farm behoort nie en dat hulle slegs die huis perseel huur. Dit was verwaarloos en einlik glad nie 'n werkende plaas nie. Terug by ons kamer, was die teleurstellings net besig om meer en meer te word. Want toe ons die TV aanskakel het die eienaar nie sy DStv rekening betaal nie en daarom kon ons geen program kyk nie. Na ete het ons maar besluit om 'n vroeë stort te neem, maar daar gebeur toe nog iets wat ons nie voorsien het nie. 'n Groot storm wat beteken geen elektrisiteit nie! Nou sit ons in die donker. Wel, al wat toe sin gemaak het, is dat ons maar gaan slaap om vroeg die volgende oggend weer in die pad te val en so gou as moontlik daar weg te kom. Dankie aan Tannie Lettie en haar span wat baie hard probeer het om ons gemaklik te laat voel. Maar sy kan ook net soveel doen van haar kant af. Die res is die eienaar se deel.

Nicolaas Johannes Salomon L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas Johannes Salomon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was hemels om na 'n lang pad net te kan ontspan terwyl die son sak.

Dit was heerlik. Alles was in plek en skoon. Die koue bier en koeldrank in die yskas was die top punt van kliëntediens. Net toe ons wil begin vuurmaak vir die braai toe lewer hulle 'n groot sak hout af. Dit is lekker om daar af te trek en te rus voordat die res van die pad aangedurf word die volgende dag. Sal die plek hoog aanbeveel.

Elsa D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagstop naby aan die N1!

Ons was aangenaam verras met die verblyf by Boschrand. Ons verwelkoming was hartlik en ons kindertjies het heerlik baljaar in die sproeier en op die klimraam. Alhoewel die ligging baie naby aan die N1 is, is die plaas die rustigheid vanself. Die huisie waar ons gebly het was skoon, netjies en goed toegerus. Ons sal definitief weer daar oornag. Goeie waarde vir geld!

Reginald B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald B
Gesin met klein kinders

Goeie diens, als gedoen soos versoek.

Ondersteun die mense asb. Baie goeie diens, maar kort bietjie onderhoud. Baie privaat, elke eenheid met onderdak braaigeriewe. Ontbyt en bykosse deur hulle voorsien teen baie billike pryse. Koue bier en wyn wag in die yskas.

Erich I - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erich I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap maar ligging is 'n probleem.

Verblyf baie gerieflik, maar gebou afwerking nie na wense nie. Etes is op standaard, maar nie waarde vir geld. Gastehuis is ver van alles af.

John H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud.

Die plek het aandag nodig. Goor ou storte, net oop gat aan die onderkant, geen warm water uit die badkamerkraan, toiletdeur se handvatsel is aan plate vas omdat die deur gebreek is. Die plek is baie koud en daar is nie paneelverwarmers nie. Andersins was die kothuis skoon en gerieflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cold.

The place needs an upgrade. Grubby old showers with no outlet grate, no hot water from the bathroom tap, toilet door handle fastened on to metal plates due to door being broken. The place is very cold with no wall heaters. Otherwise the cottage was comfortable and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kevin S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We have been top Boschrand before and have always enjoyed our stay there.

See star rating.

Bastiaan S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bastiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very rustic and calm.

Received in a very friendly manner, and made at home. The unit was very comfortable, clean and neat. Enjoyed supper and our overnight stay and a real big farm breakfast in the morning.

Rina R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie netjies en skoon. Baie hartlik daar ontvang. Die boeretannie se boerekos was heerlik en sy het uit haar pad gegaan om ons spesiale versoek i.v.m. die etes te akkommodeer. Dis ook 'n ideale oornagstop reg langs die N1 vir reisigers tussen Transvaal en die Kaap.

Kobus J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J
Gesin met klein kinders

Ware Vrystaatse vriendelikheid!

Voorwaar 'n plekkie, en mense wat ek weer en weer en weer sal gebruik.

Erich L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die persoonlike aandag was uitstekend en dit is nou waarde vir geld! Sal altyd daar oornag!

Baie lekker gebly, baie goed toegerus en die voorraad in yskas was baie verfrissend na 'n lang rit. Mooi so.

Danie M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Vriendelik, hulpvaardig en aangenaam. Aandete was 'n treffer. Sal weer daar bly.

Andre N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Uitstekend en die kos was hemels!

Wat 'n lekker rustige plek. De gasvrou doen baie moeite en die kos was van hoogstaande gehalte. Blyplek 110%, skoon en netjies met alles beskikbaar. Selfs die sterretjies was mooi en Jupiter se 4 mane is gesien!

Rentia V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë na lang dag se reis langs die N1.

Lettie is baie vriendelik en behulpsaam en haar boerekos was heerlik.

Adele V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en net op die regte plek.

Die gastehuis was vir ons op die regte geleë op ons reis terug van Mosselbaai. Heerlik ingerigte kamer en het lekker geslaap. Dankie.

Helene V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Gesin met klein kinders

Wonderlike rustige plek.

Ons het baie lekker gebly. Dit was baie netjies en skoon en die omgewing is rustig. Sal beslis weer daar oornag.

Norma E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norma E
Gesin met klein kinders

Baie genotvolle en gerieflike oornagplek.

Ons was baie gasvry ontvang. Die verblyf was skoon en netjies. Ons het 'n aparte tuintjie met 'n heining gehad vir ons honde, wat baie gerieflik was. Aangename ervaring!

Maryke D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld akkommodasie en heerlike etes!

Bederf met heerlike boerekos! Heerlike aandete en baie smaaklike ontbyt is aan ons bedien, groot porsies. Mense was baie hartlik, gasvry en vriendelik. Akkommodasie was baie ruim, groot vertrekke en lugversorging in kamers. Sal definitief weer daar oornag op pad Kaap toe!

Johan B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Wonderlike aandete en borrelende gasvryheid ontvang.

Helena B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good place to spend a night halfway to the Eastern Cape.

We spent one night at Boschrand on our trip from Port Elizabeth to Pretoria. The accommodation was clean and well equipped. We asked for dinner to be served to us in advance and a tasty meal was brought to our cottage.

Peet H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspanne gewees.

Die mense is baie gaaf en vriendelik en lekker om in Afrikaans ontvang te word. Die kamers was netjies en skoon en sal beslis weer gaan as ons daar naby is. Dit was lekker boerekos en het sommer tuis gevoel. Dis so lekker om skape op agtergrond te hoor en het mens laat verlang na die plaas lewe. Baie dankie.

Joretha P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha P
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier saam met ons familie.

Lettie baie gasvry en behulpsaam. Hulle akkommodeer van babas tot bejaardes.

Estelle Marais M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Marais M
Enkelreisiger

Smaakvol, netjies en gerieflik. Wonderlike ontvangs. Besonders.

Ek het dit een maal tevore gebruik en so geniet dat ek nog 'n aand oorgebly het en onlangs weer gegaan het. Die gasvryheid is oorweldigend. Ek beveel dit sterk aan. Uitstekende waarde vir geld.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand-plaas, Springfontein, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NGFlNWUxLTRmODctNDE3NC1hNTZmLWVjNmE0YjdjNGE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 Boschrand Farm Springfontein 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.429914593844 25.626629590988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!