Boskloof Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boskloof Guest House is aan die voet van die Magaliesburg op 'n privaat wildplaas in die bosveld geleë. Boskloof lê tussen Sun City en Rustenburg.

Ons het 6 gerieflike en suite-kamers wat slaapplek vir 12 gaste bied. Die kamers is toegerus met dubbelbeddens, lugversorging en DStv. Geriewe by die gastehuis sluit die volgende in: 'n groot gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling as 'n opsionele ekstra.

Boskloof is ongeveer 30 km van Rustenburg en 20 km van Sun City af. Die Pilanesberg Wildreservaat is ook naby.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boskloof Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za