LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boskloof Guest House | LekkeSlaap
+45

Boskloof Guest House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Boskloof Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Riette B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette B
Gesin met tieners

Goeie ligging en waarde vir geld.

Boskloof is goeie waarde vir geld as alternatief tot Sun City-verblyf vir ons jaarlikse Sun City gholftoernooi. Ons sal gewis volgende jaar weer van hul gasvryheid gebruik maak.

Pieter H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige kuier.

Boskloof Guest House verskaf pragtige verblyf binne trefafstand van Sun City. Ons het die Nedbank Golf Challenge bygewoon, maar die verblyf was so lekker dat ons bietjie meer tyd op Boskloof spandeer het, en bietjie minder tyd by die gholf. Die wooneenhede is volledig ingerig en baie veilig. Ons maak volgende jaar definitief weer so.

Christa H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan al ons vereistes voldoen. Net jammer ons was te laat daar om alles regtig te geniet.

Ons sal weer moet gaan om die volle potensiaal van die plek te geniet!

Nicky F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky F
Enkelreisiger

En route to Pilanesberg.

Good cheaper accommodation option for anyone wanting to visit the Pilanesberg National Park - 20 minute drive on good roads. House was clean and with fully equipped kitchen but lacks personal touches.

Charmaine P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Gesin met tieners

Ons verblyf het presies voldoen aan wat ons wou gehad het.

Ons was twee ma's met ons dogters wat deelgeneem het aan die Commonwealth Grand Prix Dance Cup by Sun City en ons het bekostigbare verblyf gesoek naby Sun City vir die naweek maar wat tog naby genoeg is. Ons het heerlik oornag en alles was baie netjies en skoon en die eienaar was baie geduldig met ons tye wat soms baie laat was met ons terugkeer vanaf die kompetisie. Ons sal beslis terugkeer.

Elize S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize S
Besigheidsreis

Goeie oornagverblyf.

Geskik as mens bekostigbare oornag-akkommodasie soek naby aan Pilansberg Reservaat.

Annamarie W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel nie of jy by 'n vreemde plek is nie, maar by vriende.

Die gasteplek is netjies en skoon. Die honde pas jou op asof jy familie is. Die blyplek is soos om in jou eie huis te wees. Braaigeriewe en plek om by die vuur te sit. Jy kan gaan stap op die plaas om die bosveld in te asem. Die eienaar en sy dogter wat die plek het is gasvry en goeie geselskap. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer daar gaan inboek. Ek gee beslis die plek 'n vyf-ster aanbeveling.

Barbara N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N

Sal vir seker weer besoek!

Ons het van Boskloof Gastehuis gebruik gemaak met die doel om die Pilansberg Nasionalepark te besoek. Dit is ideaal geleë hiervoor veral met die oog op die waarde vir geld! Mens kan nader aan Pilansberg woon, maar dan gaan jy ten minste 2 maal meer geld moet opdok! Die opset van Boskloof is fantasties: die plaas atmosfeer is verwelkomend en dien as die ideale plek om jou batterye te herlaai vir 'n naweek. Dis skoon en netjies en sal definitief weer van die verblyf gebruik maak!

Heinrich K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Saam met vriende

Gemaklik, netjies, gerieflik.

Dit was verfrissend om diere by die ingang te hê en fasiliteite wat werk. Vriendelike bestuurders.

Chrisna D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna D

Heerlik stil en rustig.

Het lekker gebly, dankie. Bekostigbare verblyf naby Sun City en Pilanesberg Nasionale Park.

Hilda M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies kamers.

Die ontvangs was perfek en ons versoek om vroeër aan te meld was geen probleem nie. Die kamers was baie netjies en skoon. Die beddens baie gemaklik en beddegoed en linne was skoon en netjies. Kamers is in 'n pragtige, rustige tuin geleë. Die ingang na Pilanesberg Nasionale Park is net sowat 20 km weg en Sun City 25 km. Dit is dus 'n baie bekostigbare opsie vir verblyf in daardie omgewing. Die klomp poue was egter uiters steurend in die nag en vroeg oggend. Hulle het aanmekaar geroep en ook op die sinkdak rondgeloop. Dit klink of daar werkers op die dak werk. Ten spyte van 'n baie rustige en mooi omgewing, het ons nie genoeg geslaap nie omdat die roep van die poue ons kort-kort wakker gemaak het. Indien jy 'n baie diep slaper is, sal ons Boskloof definitief aanbeveel.

Divan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie vriendelike diens ontvang. Mooi plaas en sal weer teruggaan Boskloof toe.

Pieter C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met vriende

Lekker stil en skoon plek om te bly.

Dit is 'n baie gerieflike plek om oor te slaap met al die basiese geriewe tot jou beskikking. Gawe mense.

Pikkie H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie H
Gesin met klein kinders

Pragtige, gemaklike plek. Lieflike, ruim tuin.

Ons gasheer, Lain het ons werklik welkom laat voel. Boskloof is 'n lekker gemaklike, pragtige plek, 'n lieflike groot tuin met baie bome, lekker swembad en gesellige braaigeriewe.

Leoné M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoné M
Besigheidsreis

Dit was heerlik en het goed gerus na 'n harde dag werk!

Die opset is baie mooi en het die njalas geniet. Die ontbyt was heerlik en uit die boonste rakke.

Martjie J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martjie J
Gesin met tieners

Aangename, netjiese en welkome verblyf!

Heerlike oornagverblyf en net 'n klipgooi weg van Pilanesberg Natuurreservaat. Heerlike ontbyt geniet! Vars plaas-lug met pragtige wild.

Jackie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met vriende

Wonderlik!

Skoonheid wat jou asem wegslaan! Die gasvryheid was met een woord verfrissend! Sal dit vir almal wat Noorde toe gaan aanbeveel. Het nostalgiese herinneringe.

Oltan O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oltan O
Besigheidsreis

Baie netjies ingerig en rustige verblyf. Baie netjies en veilig om te besoek. Maklik bekombaar.

Baie netjies ingerig en rustige verblyf. Baie netjies en veilig om te besoek. Maklik bekombaar.

Werner B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het die gastehuis maklik gekry. Verwelkoming en intrek was vinnig afgehandel. Area is baie stil en rustig en sal graag weer daar bly as ons in die area is.

Lynn T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay close to Pilanesberg and Sun City.

Clean, spacious relaxing stay. Beautiful pool and grounds.

Edward S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edward S

Lekker rustig!

Ons het baie lekker in die ruim 2 slaapkamer woonstel oornag. Alles was netjies en skoon. Sal vir seker weer daar wil oornag met hulle billike pryse en 10 minute se ry vanaf Sun City.

Rynet N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rynet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en skoon met vars lug op die plaas.

Ek gee 4 sterre. Goeie bestemming vir een nag se oorslaap.

Liz V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz V
Besigheidsreis

Mooi area en verblyf.

Lekker gebly op die plaas. Maklik om by Sun City te kom vir 'n kongres.

Frederick K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, baie lekker, en jy voel veilig.

Sal weer daar wil tuisgaan. Baie lekker gewees.

Heynieke B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heynieke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig fantasties.

Was regtig goeie waarde vir geld! Skoon en mooi en so naby aan Sun City! Sal nie sommer weer binne Sun City bly as mens 10 keer goedkoper net buite kan bly nie!

Retha T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Het dit geniet en veilig gevoel.

Yvette V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie kort.

Sou graag 'n langer tyd daar in die rustige bos wou spandeer.

Brix L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brix L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The place was quite peaceful and away from the city life. I definitely wouldn't mind going there again.

Janeen D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeen D
Saam met vriende

Realy liked the place, clean and quiet.

We stopped over one night to go to Pilansberg. Great venue - just never had long enough!

Naomi V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Ons het 'n bietjie gesukkel om daar uit te kom, maar die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en die hele tyd oor die foon vir ons verduidelik hoe om daar te kom. Dit was baie rustig en 'n lekker ervaring en die kamer was ook skoon.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Plaas, Boshoek, 0301, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNmVmMTYwLThkNWUtNDYzMi05NGI2LTA3N2ZkMDE2ZTlhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Farm Boskloof Boshoek 0301 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.478626882338 27.060751119855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!