Boston Twin Palms Accommodation
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 13th Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Boston Twin Palms Accommodation is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die hartjie van Bellville en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisarea is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en gratis tee en koffie. 'n TV, DStv en gratis WiFi word vir gaste se vermaak aangebied.
Boston Twin Palms Accommodation is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, sowel as die Tygervalley Winkelsentrum en die Tyger Waterfront en 'n uitstekende gholfbaan. Gratis veilige parkering is ingesluit en die gebou bied 24-uur-sekuriteit en 'n sekuriteitsalarm.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 39 13th Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 13th Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang