Bosveld Kuier
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mrt 2024 tot 2 Mei 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blinkblaar-straat 8, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R675 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bosveld Kuier bied gerieflike selfsorgverblyf in Bela-Bela. Dit is die ideale opsie vir sake- of ontspanningsreisigers.
Gaste kan tussen die hoofhuis en die houthuis kies. Albei eenhede is losstaande, op dieselfde perseel en bied privaat ruimtes en ingange. Elke huis het privaat badkamers, kombuisgeriewe, eetareas en leefareas. Daar is ook TV's met sekere DStv-kanale.
Elke huis het braai-areas buite, asook veilige parkeerplek op die perseel. Daar is talle restaurante en winkels naby die verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Maande gelys 10
Ligging
- Blinkblaar-straat 8, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bosveld Kuier het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blinkblaar-straat 8, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom