Bosveld Wegbreek
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Priscilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Alida K - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplek met die lekkerste bosveldatmosfeer.
Charles M - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige bosveld wegbreek in luuksheid.
Nickus R - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf wat ons verwagtinge oortref het. Ons het heerlik gebly en gekuier.
Erika J - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend as jy na rustigheid soek.
Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, definitief uitgerus na ons verblyf daar.
Michelle J - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike eienaars wat alles doen en aanbeveel om besoek lekker te maak.
Lees meerHelena S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
Thomas D - Jan 2024
Algehele gradering
Lafenis vir die siel!
Annelize F - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Hoë gehalte diens en verblyf.
Casey B - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing and clean.
Deon F - Okt 2023
Algehele gradering
Bosveld wegbreek was netjies, veilig, pet friendly en waarde vir geld.
Lees meerRialette V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige kuier op 'n plaas.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Rialette, dankie vir jou kuier by Bosveld Wegbreek, ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Meeste wildplase is toeganklik via 'n grondpad, maar ons pad word gereeld geskraap deur die Distrik Paaie om dit geriefliker te maak. Dit afstand na die plaas is gelukkig net 8km se ry.
Groete,
Priscilla
Ansie V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese lekker naweek!
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Dankie Ansie, kan nie wag vir julle tweede besoek, ons het nou ook 'n groot rock pool.
Groete,
Priscilla
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Johan,
Dankie vir julle besoek aan Bosveld Wegbreek.
Groete,
Priscilla
Karen K - Sep 2023
Algehele gradering
'n Onvergeetlike belewenis - Ons sal Bosveld Wegbreek ten sterkste aanbeveel.
Lees meerChris B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, maak weer so.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Chris,
Dankie vir jou resensie. Ons is bly jy het 'n rustige tyd gehad en die verblyf geniet, hoop om jou binnekort te sien.
Groete,
Paul & Priscilla
Louise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim en baie vriendelik!
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Louise,
Dankie vir die kuier by Bosveld Wegbreek, bly julle het die naweek & diere geniet. Ons hoop om julle en julle familie-groep binnekort weer te sien.
Groete,
Paul & Priscilla
Montie L - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker stil en aangename kothuis, heerlike fasiliteite.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Montie,
Dankie dat jy Bosveld Wegbreek besoek het en ons geriewe geniet het asook die wild wat heeldag by jou kom kuier
Groete,
Paul & Priscilla
Celia V - Jul 2023
Algehele gradering
Puik diens en rustig.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Celia,
Dankie vir julle besoek aan Bosveld Wegbreek en jou resensie. Hoop om julle binnekort saam met jou ouers te sien.
Groete,
Priscilla
Marize G - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome!
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Marize, dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle en jou troeteldier/kind by Bosveld Wegbreek te he. Hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete Paul & Priscilla
Karen V - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Heerlike naweek gehad. Aparte kothuis se decor is so mooi. Beddens slaap heerlik.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Karen,
Dankie vir jou resensie en wenk, waardeer.
Groete Priscilla
Erika J - Mei 2023
Algehele gradering
Bosveldwegbreek was netjies, veilig, waarde vir geld. Gaan definitief weer daar 'n draai maak.
Lees meerBosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Johan en Erika, dit was 'n ware plesier om julle by Bosveld Wegbreek te he. Ons het dit baie geniet om julle hier te he en hoop om julle albei binnekort te sien. Groete, Paul & Priscilla
Elsa S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goed toegeruste, netjiese, skoon kothuis in 'n rustige bosveldomgewing.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Elsa, dankie vir jou resensie. Ons is so bly julle het die stilte van die bosveld geniet asook die diere & veld. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete,. Priscilla
Dawid S - Apr 2023
Algehele gradering
Klimaat is besonders hierdie tyd van die jaar (herfs). Goeie braaigeriewe en genoeg vermaaklikhied vir 'n naweek.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Dawid, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is net 8 km uit die dorp en die meeste ondernemings in die bosveld is toeganklik via 'n grondpad maar dit is die moeite werd. Bosveld Wegbreek bied goeie waarde vir geld en ons voorsien plafonwaaiers en ekstra staan waiers. Groete, Priscilla
Bianca F - Apr 2023
Algehele gradering
Family Easter Break.
Lees meerBosveld Wegbreek se terugvoer
Dear Bianca,
Thank you for your review. It was a pleasure having you and your family at Bosveld Wegbreek and happy to hear that everyone had their own space with sufficient entertainment for all. John's no-fail fire starter fires never fail so no fire lighters are necessary. Hope to see you and the family soon.
Kind regards,
Priscilla
Helen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome wegbreek.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Helen,
Dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om jou en jou gesin by Bosveld Wegbreek te he, hoop om julle almal gou te sien.
Groete,
Paul, Priscilla & Thomas
Leandri J - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Judy,
Dit was wonderlik om jou en jou gesin by Bosveld Wegbreek te he om jou dogter se verjaarsdag te vier. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete Paul, Priscilla en Thomas.
Jacques B - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Jacques, bly julle het die stilte van die natuur geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete. Paul & Priscilla
Zane R - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Zane, baie dankie vir jou resensie. Dis ons plesier om die pragtige natuur te deel, sien uit daarna om julle weer by Bosveld Wegbreek te he. Groete Paul & Priscilla
Alida V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met oulike honde.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Alida
Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het die rustigheid geniet.
Groete
Priscilla
Annalize L - Jan 2023
Algehele gradering
Die lekkerste wegbreek nog! Lekker ontspan. Pricilla het uit haar pad gegaan om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Annalize, dit was 'n absolute plesier om jou en jou gesin by ons instansie te hê.
Riaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Flippen lekker.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Riaan, dit was so wonderlik om julle by Bosveld Wegbreek te hê. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Groete,
Paul, Priscilla & Thomas.
Angelique E - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou resensie Angelique, een aand was 'n bietjie kort. Hoop ons sien julle binnekort vir 'n langer tydperk.
Groete
Priscilla
Tharien Groenewald G - Okt 2022
Algehele gradering
Salig in die natuur, lag en kuier in die swembad en 'n gesellige kuier om die vuurtjie: die perfekte naweek wegbreek!
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Tharien
Baie dankie vir jou resensie en julle besoek aan Bosveld Wegbreek, dit was 'n plesier om jou en en jou vriendinne by ons instansie te he. Hoop om julle almal binnekort saam met julle gesinne te sien.
Groete,
Priscilla
Pieter K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig en gemaklik.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Pieter,
Baie dankie vir jou resensie, bly julle dit geniet.
Groete Paul & Priscilla
Stephan C - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Hi Stephan
Dankie vir jou resensie, dit was ons plesier om julle hier te he. Sien julle in Maart.
Groete,
Paul en Priscilla
Chrisjan V - Aug 2022
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Chrisjan,
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons probeer om ons verbly bekostigbaar en 'n aangename ervaring te maak.
Groete, Paul en Priscilla.
Nicola R - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek in die bos.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Beste Nicola, dankie vir jou resensie, dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop om jou binnekort saam met jou gesin te sien.
Groete Priscilla
Almarie K - Jul 2022
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons by familie kuier, fantastiese mense en atmosfeer.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Almarie,
Dit was 'n plesier om julle by Bosveld Wegbreek to he en julle wonderlike kinders te ontmoet wat die oulikste briefies vir ons geskryf, hoop om julle binnekort te sien.
Groete,
Paul, Priscilla & Thomas
Johanna R - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n rustige kuierweek.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Hi Joey,
Dankie vir jou resensie. Bly julle het 'n goeie ruskanswegbreek gehad. Hoop om julle weer gou te sien. Groete Priscilla
Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Bosveld stilte.
Lees meerBosveld Wegbreek se terugvoer
Hi Riaan, baie dankie vir jou resensie. Al stuur ons gaste 'n "pin-drop" hou ons daarvan om ons kliente persoonlik te bel om die pad te verduidelik en vreeslik dankie vir julle kommentaar oor die eetgerei en kussings, altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is. Sien uit vir julle volgende kuier by ons.
Groete Paul & Priscilla.
Rijkie T - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige kuier in die Bosveld.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Rijkie,
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer dat ons gaste ons terugvoer gee oor ons verblyf. Ons is ideal gelee reg teen Euphoria Golf Estate wat die Sunshine Tour aanbied. Euphoria Golf Estate & Hydro Spa het ook 'n heerlike Pizza & Pasta Restaurant waar jy die kablekar rit kan neem om by die Gholfbaan uit te kom of die Spa fasieliete te gebruik.
Hoop om julle weer gou te sien.
Kobus C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie onspannend.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Dankie vir julle resensie Kobus, hoop julle kom gou weer kuier.
Groete, Paul en Priscilla.
Anna-mari K - Des 2021
Algehele gradering
Ontspanne naweek in die bos.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Anna-Mari,
Dankie vir jou resensie, bly julle het dit so geniet. Sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Priscilla
Carol V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer om weg te breek.
Kobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was totaal hemel op aarde gewees. Daardie ongelooflike bosveld-gasvryheid wat kos is vir jou siel!
Lees meerBosveld Wegbreek se terugvoer
Beste Kobus,
Dankie dat jy Bosveld wegbreek besoek het. Ons het julle albei met 'n swaar hart gegroet en hoop om julle gou terug te he. Ons het 'n jacuzzi by die kothuis geinstalleer en 'n paar opgradrings gedoen. Sien julle binnekort. Groete Paul & Priscilla
Caren C - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid. Huis weg van die huis.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Liewe Caren, ons het dit baie geniet om jou by Bosveld Wegbreek te he en hoop om jou binnekort te sien.
Groete Priscilla
Sandra E - Sep 2021
Algehele gradering
Extremely friendly and helpful. Clean facility with nice smelling bedding. Will definitely go there again.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
It was lovely having you at Bosveld Wegbreek, just a bit too short. Hope to see you soon.
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Pleasant bush break with all the amenities.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
It was wonderful having you here. Hope to have you back soon and for a longer period so that you can go on a game drive.
Johannes Frederick V - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustige verblyf.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Dit was heerlik om jou hier te hê en die rustigheid van die bosveld te geniet. Hoop om jou binnekort met jou familie en vriende te sien. Akkomodasie vir 18 mense beskikbaar met kothuise.
Groete, Paul & Priscilla
Florence G - Jul 2021
Algehele gradering
Beslis 'n tweede besoek werd.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te he en dat julle die bosveld en wild so geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Elmarie R - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, fantastiese atmosfeer.
Bosveld Wegbreek se terugvoer
Beste Elmarie,
Dankie vir jou resensie, ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Sien uit daarna om julle weer hier te he by Bosveld Wegbreek. 'n 2de kothuis wat 4 slaap en jacuzzi sal binnekort klaar wees, loer gerus op ons lekkeslaap website.
Paul B - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful peaceful location, outstanding hospitality and facilities. Highly recommended.
Lees meerBosveld Wegbreek se terugvoer
Dear Paul,
It was wonderful having you and your family at Bosveld Wegbreek would love to have you back.
Kind regards,
Paul & Priscilla
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo