Bosveld Wegbreek
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bosveld Wegbreek is ’n selfsorgeenheid op ’n wildsplaas net 90 minute vanaf Pretoria. Dit is langs die bekende Euphoria-gholflandgoed en Hydro Spa. Dit is ideaal vir ’n paartjie of gesin van 4 gaste wat op soek is na ’n lieflike boswegbreek, naby die huis.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die boma-area is vir privaat gebruik en het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die stoep lei na 'n privaat Jacuzzi en braai-area waar gaste die vrylopende wild kan besigtig en daar is ook 'n tuin en swembad.
Daar is ook 'n pragtige uitsig met braaigeriewe wat op die plaas is. Gaste kan daar kom met hul eie voertuig of die wildsvoertuig.
Bosveld Wegbreek bied ook wildritte met 'n wildbesigtingsvoertuig. Hierdie verblyf grens aan Euphoria Golf Estate and Hydro Spa wat 'n ontwerpersgholfbaan, spa, pizza restaurant en 'n kabelkar het. Ander aktiwiteite sluit voetslaan, bergfietsry, gholf en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Priscilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Bosveld Wegbreek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo