LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Botha House | LekkeSlaap
+37

Botha House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Don Knight-laan 1, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Botha House is 'n pragtige historiese gastehuis in een van KwaZulu-Natal se kuswoude aan die Suidkus. Botha House is net buite Pennington langs Umdoni Park Gholfklub geleë en is dus ideaal vir die oordeelkundige gholfspeler.

Gerieflike verblyf word in 9 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n selfsorgkothuis met koninggrootte-beddens aangebied. Sewe van die suites en die kothuis bied 'n uitsig oor die see, en die oorblywende 2 kleiner suites is langs die skilderagtige binnehoftuin geleë. Hierdie historiese huis altesaam het slaapplek vir 22 gaste.

Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, haardroër, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die selfsorgkothuis het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en ketel toegerus is.

Kom geniet die see-uitsigte vanaf die stoep of swembad, en stap rustig of ry na Pennington Beach en King's Tidal Pool met pragtige rotspoele. Umdoni Park het 'n inheemse kuswoud met bosbokke, 'n rits voëlspesies en stap-, hardloop- en fietsroetes om te verken.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Don Knight-laan 1, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Suidkus KwaZulu-Natal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Don Knight-laan 1, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c91899b8a0cd5e2dd7db4809c3948aa14ae65ecfd5f78e080bcb6fb0dc12ceec7efa93a87ac14faf67e5ac811de98b7c933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 Don Knight Avenue Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.3937939582 30.690718139881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!