Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botha House

Gastehuis
Courtyard-suite
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Courtyard-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie suite het lugversorging, 'n uitsig oor die tuin en toegang tot 'n gedeelde sitarea op 'n openbare stoep in die binnehoftuin. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar ander tariewe vir kinders tot en met 12 jaar vir spesifieke eenhede is.
Gholfpakkette is ook beskikbaar indien daar spasie is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden-suite
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is apart van die hoofhuis geleë en het 'n semi-privaat stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is slegs in die hoofhuis, biblioteek, sitkamer of op die stoep beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar ander tariewe vir kinders tot en met 12 jaar vir spesifieke eenhede is.
Gholfpakkette is ook beskikbaar indien daar spasie is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-suite
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite met lugversorging het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is en 'n groot badkamer met 'n stort. Die suite het 'n klein sitarea en 'n uitsig oor die see. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar ander tariewe vir kinders tot en met 12 jaar vir spesifieke eenhede is.
Gholfpakkette is ook beskikbaar indien daar spasie is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-suite
Vanaf
Vanaf R2 230
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim suite met lugversorging het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is en 'n groot badkamer met 'n bad en stort. Die suite bied 'n uitsig oor die see, 'n privaat balkon en 'n sitarea in die kamer. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar ander tariewe vir kinders tot en met 12 jaar vir spesifieke eenhede is.
Gholfpakkette is ook beskikbaar indien daar spasie is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesins-eenheid
Vanaf
Vanaf R2 330
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en elkeen het 'n koninggrootte-bed. Die koninggrootte-bed kan, indien gaste dit so verkies, in 2 enkelbeddens omskep word. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kothuis het 'n stoep met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en 'n groot buitestort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in een van die slaapkamers. Ontbyt is ingesluit en word in Botha House se eetkamer of op die stoep voorgesit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar ander tariewe vir kinders tot en met 12 jaar vir spesifieke eenhede is.
Gholfpakkette is ook beskikbaar indien daar spasie is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Don Knight-laan 1, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c91899b8a0cd5e2dd7db4809c3948aa14ae65ecfd5f78e080bcb6fb0dc12ceec7efa93a87ac14faf67e5ac811de98b7c933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Don Knight Avenue Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3937939582 30.690718139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem