Botuin Cottages
Opsomming van Resensie
Trevor J - Apr 2022
Gemiddeld
It was wonderful.
Lizelle B - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs. Die eenheid is baie mooi en netjies en ons het heerlik daar oornag.
Eileen K - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustig en lekker.
Robert D - Mrt 2022
Gemiddeld
Very pleasent.
Ben K - Feb 2022
Gemiddeld
Heerlik gebly en die omgewing verken.
Francois C - Feb 2022
Gemiddeld
Asemrowende verblyf, Botuin is tops.
William V - Jan 2022
Gemiddeld
Had a really nice stop over.
Coen G - Des 2021
Gemiddeld
Een van die beste oornag-stoppe in die Wes-Kaap.
Lees meerIlse D - Des 2021
Gemiddeld
Wonderlike gasvryheid. Alles wat jy nodig het en meer. En ons dierekinders was ook baie welkom
Charmain G - Des 2021
Gemiddeld
Pragtige olyfboorde.
Thea V - Okt 2021
Gemiddeld
Mooi en rustig.
Abigail B - Okt 2021
Gemiddeld
Comfortable cottage in lovely location
Johan D - Okt 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Melinda L - Okt 2021
Gemiddeld
Dis pragtige en netjiese verblyf, geen geraas van voertuie nie, net die rustige natuurgeluide.
Margery S - Sep 2021
Gemiddeld
Baie mooi en rustige atmosfeer.
Muda V - Sep 2021
Gemiddeld
'n Lafenis na 'n lang, warm dag.
Magdaleen M - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker oornagplek.
Jan V - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlike blyplek.
Irida S - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Nelmarie F - Sep 2021
Gemiddeld
Wow. Baie lekker. Keurig en gemaklik.
Marx S - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtig en stil.
Nico B - Sep 2021
Gemiddeld
Nie geskik vir bejaarde egpare nie.
Henriette L - Sep 2021
Gemiddeld
Goeie oorbly vir deelname aan die Vines & Views bergfiets-event in Vredendal. Botuin was so 30 minute van die beginpunt geleë.
Maryke M - Sep 2021
Gemiddeld
Botuin bo.
Amanda S - Aug 2021
Gemiddeld
Neat and comfortable and safe chalets.
Marius C - Aug 2021
Gemiddeld
Gerieflike eenheid. Vriendelike gasvrou.
Arrie B - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker gekuier! Plekkie is baie mooi, netjies en skoon.
Dennis V - Aug 2021
Gemiddeld
Very nice overnight stay.
Ms J - Aug 2021
Gemiddeld
Baie aangename plek.
Pieter R - Aug 2021
Gemiddeld
Vriendelike, huislike, gerieflike verblyf.
Franko E - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker oorgebly.
Denwyne J - Jul 2021
Gemiddeld
Rustig. Kalmerend.
Ina D - Mei 2021
Gemiddeld
Ons is 3 pare vriende wat heerlik vir oulaas, na ons toer na die Richterveld, gekuier het - op pad terug Kaap toe.
Francois D - Mei 2021
Gemiddeld
Vir veilige verblyf met puik akkommodasie is die plaas bobaas.
Pieter D - Mei 2021
Gemiddeld
Gerieflike verblyf.
Dennis C - Apr 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Annaleen V - Mrt 2021
Gemiddeld
Uitstekend! Lekker beddens. Pragtig skoon. Baie goeie linne.
Toelie C - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie oulike plekkie en baie netjies.
Botuin Cottages se terugvoer
Jammer vir die misverstand van die huisies Toelie. Die drom was ook 'n oorsig en die lig is reeds herstel.
Groot verskoning vir die ongerief.
Groete
Salome
Sanel T - Des 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier en sal dit aanbeveel.
Amanda S C - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig soos ek dit wou hê. Lekker veilige staproete op die gronde.
Allan M - Okt 2020
Gemiddeld
Gesellig en lekker ontspan.
Johan T - Okt 2020
Gemiddeld
Rustig, skoon en effektief
Connie J - Sep 2020
Gemiddeld
Basies, maar met als wat jy nodig het
Danie O - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf, skoon, veilig en uitstekende braai het gesorg vir heerlik uitrus naweek.
Ina L - Sep 2020
Gemiddeld
Baie skoon en gerieflike, ruim eenheid. Voel veilig en geniet die stilte en privaatheid.
Henko W - Sep 2020
Gemiddeld
What's not to love?
Jan L - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Pragtige kamer.
Willie C - Sep 2020
Gemiddeld
Aangenaam, veilig en skoon.
Heloise S - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies, mooi, beste beddens met lekkerste beddegoed.
Andre M - Aug 2020
Gemiddeld
Goed toegeruste huisvesting in 'n veilige en rustige omgewing.
Leon S - Aug 2020
Gemiddeld
Gasvryheid uitstekend, waarde vir geld, goed toegeruste eenheid, stil en landelike omgewing.
Roelien R - Aug 2020
Gemiddeld
Goed toegeruste eenheid, netjies en skoon.
Nadia J - Aug 2020
Gemiddeld
'n Wonderlike belewenis!
Roelof V - Des 2019
Gemiddeld
Heerlike oorblyplek, vriendelike en gasvrye ontvangs, baie persoonlike aanslag, sal dit wyd aanbeveel. Puik!
Richard A B - Sep 2019
Gemiddeld
Highly recommended.
Lees meerTina B - Sep 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang en netjiese akkommodasie.
Adriaan L - Sep 2019
Gemiddeld
Aangename ontvangs en verblyf.
Len T - Sep 2019
Gemiddeld
Aangename veilige plek.
Hennie B - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was bo verwagting vir die prys met goeie kwaliteit.
Estelle A - Aug 2019
Gemiddeld
Very peaceful and clean.
Amora E - Aug 2019
Gemiddeld
Great farm stay.
Wynand F - Aug 2019
Gemiddeld
Het aan alle verwagtinge voldoen.
Sarie V - Aug 2019
Gemiddeld
Mooi, skoon en baie goeie waarde vir geld.
Albert R - Jul 2019
Gemiddeld
Puik ruim verblyf.
Gerard S - Jul 2019
Gemiddeld
Hosts were very friendly and helpful.
Eric L - Jun 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Girla B - Jun 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf, wonderlike gasheer/dame.
Jennifer Doreen D - Mei 2019
Gemiddeld
Vriendelik ontvang. Baie netjies. Baie skoon. Waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Magaretha V - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was voorvaar 'n aangename ervaring.
Jorika C - Mei 2019
Gemiddeld
Netjies.
Elsanne V - Apr 2019
Gemiddeld
Aangenaam verras.
Lees meerHendrik H - Jan 2019
Gemiddeld
Aangename plekkie om te oornag.
Zenda P - Jan 2019
Gemiddeld
Asemrowend! Vriendelik, gasvry.
Odile A - Jan 2019
Gemiddeld
Excellent, welcoming and friendly service.
Gawie J - Jan 2019
Gemiddeld
In die middel van êrens en nêrens is hierdie juweeltjie.
Josephine S - Des 2018
Gemiddeld
Beautiful, peaceful and convenient.
Tammy A - Nov 2018
Gemiddeld
Baie lekker plekkie.
Nan O - Okt 2018
Gemiddeld
Netjies en vriendelike mense.
Judi B - Okt 2018
Gemiddeld
We thoroughly enjoyed our stay in your cosy, neat cottage!
Edith J - Okt 2018
Gemiddeld
Absoluut heerlike oornag-akkommodasie.
Lees meerMonica T - Okt 2018
Gemiddeld
Baie tevrede.
Willie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netjiese eenheid in rustige omgewing.
Lorina V - Sep 2018
Gemiddeld
Was heerlik en rustig.
Nico N - Sep 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies, stil, gerieflik en op 'n plaas.
Kevin G - Sep 2018
Gemiddeld
Netjies, skoon en goeie waarde vir geld.
Sandra N - Sep 2018
Gemiddeld
Neat and comfortable accommodation and very friendly service.
Chris T - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker, ons het dadelik tuis gevoel. Na drie aande se verblyf weet ons ons sal weer daar tuisgaan.
Jacobus C M - Sep 2018
Gemiddeld
Rustig.
Elize V - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlike blyplek in 'n mooi tuin met volop interessante voëllewe!
Paddy P - Sep 2018
Gemiddeld
Shower step too high. Tiling need refurbishing in shower.
Marina T - Sep 2018
Gemiddeld
Rustige verblyf met plaasgevoel.
Alinda L - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelik en behulpsaam.
Johan D - Aug 2018
Gemiddeld
Al was dit net vir een aand het ons baie lekker gekuier.
Moira V - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was wonderlik.
Alan H - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelik en gemaklik.
Leon S - Aug 2018
Gemiddeld
Value for money, friendly host and lovely birdlife. Well-located and -maintained.
Ria N - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelik en netjies.
Marelise V - Aug 2018
Gemiddeld
Uiters netjies.
Hermien P - Aug 2018
Gemiddeld
Gerieflike verblyf en goeie raad.
Marius H - Aug 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Anthony M - Mei 2018
Gemiddeld
Fantastiese, aangename verblyf.
Petro H - Apr 2018
Gemiddeld
Salome was die perfekte gasvrou en alles was perfek, skoon en netjies.
Christine C - Mrt 2018
Gemiddeld
Attention to detail in the units is excellent!
Lees meerMariechen E - Mrt 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Helmien E - Jan 2018
Gemiddeld
Goed ingerigte verblyf en voldoende vir ons een aand se oorslaap.
Ghishaam P - Jan 2018
Gemiddeld
Fantasmagories.
Esmerelda B - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig.
Naomi L - Nov 2017
Gemiddeld
Stil en rustig op 'n plaas.
Fransil K - Nov 2017
Gemiddeld
Plattelandse gasvryheid. Waardering vir goeie gehaltelinne.
Andre En Anita R - Sep 2017
Gemiddeld
Skoon, netjies en als is daar wat ons benodig het.
Johan M - Sep 2017
Gemiddeld
Terleurgestel.
Lees meerBotuin Cottages se terugvoer
Dit is werklik jammer dat u so voel. Dit is die eerste klagte van die aard wat ons ontvang aangesien ons die eenheid duidelik lys as oopplan.
Petro S - Sep 2017
Gemiddeld
Heerlik.
Elsebe B - Sep 2017
Gemiddeld
Plaasgevoel.
Sue L - Aug 2017
Gemiddeld
Baie aangename verblyf, heeltemal toegerus.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A very pleasant stay, fully equipped.
A lovely host, friendly and made us feel very welcome. Would recommend this to other travellers.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Roger R - Aug 2017
Gemiddeld
Lovely place.
Piet N - Aug 2017
Gemiddeld
Veilige, goed toegeruste, baie netjiese tuinhuis ideaal vir 'n kort verblyf. Kwaliteit meubels en linne.
Fanie M - Aug 2017
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Albertus V - Aug 2017
Gemiddeld
Gasvry.
Valmarie P - Jul 2017
Gemiddeld
Heerlik, rustig, gasvry, die beste.
Marlize S - Jul 2017
Gemiddeld
Heerlike, netjiese verblyf.
Frank V - Mei 2017
Gemiddeld
Verfrissend en vriendelik.
Lees meer- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goeie Hoop-straat Nr.2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom