+48
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jannie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustig. Baie lekker gebly! Baie vriendelik ontvang. Verblyf baie skoon en netjies gewees. Aangesien Botuin op 'n plaas is, was dit baie lekker gewees om daar te oornag, sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Was aangenaam. Baie lekker gebly. Lieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester C
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustigheid en gerief. Dit was 'n heerlike, rustige aand by Botuin Cottages. Die stilte was sielkos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Redelik, maar swak kliente diens. 1. Toilet het nie water toevoer gehad nie. 2. Geyser het net die eerste dag warm water gehad. 3. Gasvrou was belangeloos.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige plek, sal weer daar tuisgaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig, privaat en maak voorsiening vir jou elke behoefte. Botuin bied alles wat nodig is vir 'n oorstay oppad na jou bestemming. Ek sal definitief weer by Botuin oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beslis waarde vir geld. Botuin is die perfekte oorblyplek oppad na die Noord-Kaap en Namibië. Alles wat jy nodig het en meer. Baie rustig en privaat. Sal definitief weer by Botuin oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ea M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike, rustige plekkie en 'n baie gawe gasvrou. Botuin is 'n pragtige, netjiese plek in 'n stil omgewing. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boesman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very comfortable. This is a neat cottage with everything that is expected for your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Comfortable friendly stay. Very friendly. Well equipped kitchen. Well situated for flower viewing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Nr 2 Goeie Hoop Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYTk5MDUxLTc4M2MtNGRhMS1iMjQ0LTMyMmI2OTMwMmE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 Nr 2 Goeie Hoop Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.612978 18.752549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang