LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Botuin Cottages   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Karen M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Pragtige netjiese verblyf. Verblyf is pragtig en baie netjies. Het alles wat jy benodig vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie rustige en netjiese plekkie. Baie vriendelik ontvang deur Salome. Ons het baie lekker gekuier en gebly, al was dit net vir 1 aand. Ons cottage het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lovely. Friendly host. Very helpful. Quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie W
1 nag
5.0
Jul 2026

Onverbeterlik. Baie rustig, stil en mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie W
1 nag
5.0
Jul 2026

Baie goeie keuse om rustig en in stilte en veiligheid te oornag! Dit was wonderlike kuier, rus, slaap. Plaasatmosfeer tog baie modern!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik. Ons het lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie goeie blyplek waar 'n mens vir 'n paar dae kan bly. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustig. Baie lekker gebly! Baie vriendelik ontvang. Verblyf baie skoon en netjies gewees. Aangesien Botuin op 'n plaas is, was dit baie lekker gewees om daar te oornag, sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Sep 2026

Very good place to stay. Comfortable beds. Good shower. Pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julie D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Aug 2026

Rustige plaas atmosfeer. Lieflike plaas atmosfeer. Uit die dorp, maar naby genoeg. Gasvrou is eksentriek en baie behulpsaam. Heerlik rustig geslaap. Die kothuis was goed toegerus, skoon en netjies vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Nr 2 Goeie Hoop Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYTk5MDUxLTc4M2MtNGRhMS1iMjQ0LTMyMmI2OTMwMmE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 271 5 1 5 Nr 2 Goeie Hoop Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.612978 18.752549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang