Bougain Villa Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bougain Villa Guesthouse bied gerieflike B&B-akkommodasie in Winburg in die Vrystaat. Dit is ideaal geleë ongeveer 100 km noord van Bloemfontein tussen Ventersburg en Verkeerdevlei se tolhek.

Elke skoon en gerieflike gastekamer spog met sy eie eiesoortige styl en is individueel versier en ingerig. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n plafonwaaier, lugversorging, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met 19 kanale. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is ook 'n volledig gelisensieerde kroeg. By Bougain Villa Guesthouse kan jy ontspan en die rustigheid en vriendelike personeel waardeer terwyl jy saam met goeie vriende kuier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bougain Villa Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za