Boulders Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 40 % af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Die Boulders Safari Lodge is in 'n 7000 hektaar privaat wildreservaat naby die N4 net 7,5 km van Malelane af en ook lekker naby die Krugerwildtuin se Malelane-ingang geleë.

Die verblyf word in 26 standaard chalets en 2 luukse chalets met lugversorging, grasdakke en en suite-badkamers aangebied. Elke chalet het 2 enkelbeddens, so daar is slaapplek vir 2 gaste per kamer, behalwe in die luukse kamers wat elk 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die badkamergeriewe sluit 'n stort, toilet en wasbak in.

Hierdie ronde kothuisies pas pragtig by die bosveldlandskap en tipiese grasvlaktes en die eenhede bied ongelooflike uitsigte op die plaaslike plant- en diersoorte.

Gaste kan lekker ontspan in die rotspoel en die kroeg op die perseel bied 'n rits verfrissende drankies.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boulders Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 990 R1 194 per nag (vir 2 mense)

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false